KATEGORIE ARGIEWE: Suid-Afrika

Suid-Afrikaanse Nuus

weegskaal

Parys Aanval, Valke Opsoek na Minderjariges as Beweerde Medepligtiges

PARYS – Die Valke soek blykbaar nou na minderjariges, wat glo na bewering betrokke was by die moord op twee vermeende plaasaanvallers in Parys, Oranje Vrystaat. Dinsdag het die Valke op Neil Oosthuizen (20) se huis toegeslaan, hom oor die moorde op die vermeende plaasaanvallers ondervra en beslag gelê op sy selfoon. Die Valke het Neil se naam gekry nadat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaashek

Rouxville Plaasaanval, Vrou se Toestand Verbeter

ROUXVILLE, VRYSTAAT – Cecilia Cilliers (59), vrou van die vermoorde boer en algemene praktisyn dr. Bennie Cilliers van Rouxville in die Oranje Vrystaat, se toestand verbeter daagliks. Cecelia, wat einde verlede maand saam met haar man wreed aangeval is op die plaas Gouda in die Oranje Vrystaat, is glo byna gereed om van haar ventilator ontkoppel te word. Sy sal…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Parys Kaptein Aangekla as Beweerde Medepligtige

PARYS, VRYSTAAT – Kaptein Henk Prinsloo (46) is in hegtenis geneem as beweerde medepligtige weens die moord op twee vermeende plaasaanvallers in die Oranje Vrystaat. Henk het Donderdag in die landdroshof in Parys verskyn en is op borgtog van R5 000 vrygelaat. Die staat het nie borgtog teengestaan nie. Hy sal Vrydag saam met die Boere, Johannes Cilliers sr., Johannes…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Dalview Inbraak, Bejaarde Skiet Inbreker

DALVIEW – ’n Bejaarde man (71) van Dalview in Sentraal-Transvaal het Maandagoggend tot die redding van sy twee kleindogters (19 en 15) gekom toe ’n inbreker toegang tot hul woonstel verkry het. Die voorval het Maandagoggend omstreeks 04:30 plaasgevind toe die 19-jarige kleindogter wakker geword het van ’n lawaai in haar kamer. Sy het glo na die kombuis gegaan om…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Beweerde Skietongeluk eis Bekende in Boerekringe

NIGEL – Die gemeenskap is in skok na die raaiselagtige dood van Jacobus Andries Nortje (62) wie se liggaam op 29 Januarie met ‘n skietwond in die nek gevind is. Andries (Dries) was veral bekende onder die boeregemeenskap en het saam met sy vrou Ina, (‘n onderwyseres by Nigel High School), op ‘n plaas in die Klipfontein-distrik buite die dorp…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Duisende Buitgemaak Tydens Nedbank Roof

NIGEL – Luidens adjudant offisier Madeleine von Wielligh polisiewoordvoerder, het ‘n groep van ongeveer 12 boewe die twee sekuriteitswagte oorrompel, vasgebind en met vuurwapens in ‘n voertuig aangehou. Die voorval het op Dinsdag 9 Februarie in die vroeë oggendure by Nedbank Angelo Mall in Sentraal-Transvaal plaasgevind. Onderwyl die wagte deur ‘n kleiner groep rowers aangehou is, het die ander deur…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

UK Student Aangehou en Beroof

KAAPSTAD – Sebastian Scheidereiter (22), ’n mediese student van Ikeys is Maandagmiddag omstreeks 12:30 in Falmouthweg in Observatory, naby die Universiteit van Kaapstad (UK) deur twee boewe met ’n vuurwapen aangehou en beroof. Sebastian se hangertjie wat sy oorlede ouma aan hom gegee het is glo van sy nek af geruk. Hy was op pad na sy motor na klas,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Rouxville Aanval, Moordsaak tot Maart Uitgestel

ROUXVILLE – Die verhoor van die twee vermeende moordenaars van dr. Bennie Cilliers is Dinsdagoggend in die Rouxville-landdroshof, Oanje Vrystaat vir verdere ondersoek uitgestel. Thabang Frans Jordaan (30) en Ngalekile David Zamayo (42) het vlugtig in die hof verskyn op aanklagte van moord, poging tot moord, voertuigdiefstal en gewapende roof. Hul verhoor is tot 1 Maart uitgestel, waarna dit na…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring