KATEGORIE ARGIEWE: Sport Nuus

Sportnuus

Jagters sal Meer moet Opdok Weens Droogte

SPORT – Pryse gaan in vanjaar se jagseisoen baie hoër wees as gewoonlik omdat sekere wildsoorte dalk skaars mag raak as dit nie voor einde Maart reën nie. Die droogte het ‘n groot inpak op die jagseisoen omdat lammers wat nou gebore is, nie groot genoeg sal wees teen die tyd dat hulle gejag kan word nie. Die lammers kry…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Trofeejagters en Stropers Wis Afrika se Charismatiese Diere uit

SPORT – Trofeejagters wat hul dade verdedig deur vol te hou die geld wat hulle vir ’n jagpermit betaal, help om arm gemeenskappe op te hef, is oneerlik. Dit is ironies dat albei, die stroper en die trofeejagter, Afrika se mees charismatiese diere uitwis. Die waarheid is dat jagoperateurs die meeste van die geld in hul sak steek, skryf Azze-dine…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Durban Sport Stadium

SA Vier die Koms van die Statebondspele na Durban

DURBAN – Die Statebondspele van 2022 gaan in Durban plaasvind ná ’n eenparige stemming Woensdag deur die Statebondspelefederasie (SSF) in Auckland, Nieu-Seeland. Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok), Gideon Sam, het gesê: “Ek staan vandag voor julle as ’n uiters trotse Suid-Afrikaner. Ons is gereed om die Statebondspele in 2022 vir die heel eerste keer op…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Rugby Politiek

Cosatu Beweer Wittes Laat Springbokke Verloor

SPORT – Cosatu in die Wes-Kaap beweer die swak prestasie van die nasionale rugbyspan die afgelope naweek, is omdat daar nie genoeg swart spelers in die span was nie. Die vakbondfederasie het aangevoer dat daar ‘n praktyk is van “omgekeerde regstellende aksie” in rugby. Vyf swart Springbok-spelers het die vakverbond glo genader om die saak van onregverdige diskriminasie te bekyk…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SA Krieketkaptein Clive Rice is Oorlede

SPORT – Die gewese Suid-Afrikaanse krieketkaptein Clive Rice (66) is Dinsdagoggend in die hospitaal oorlede, Clive het die afgelope tyd aan ’n breingewas gely. Hy het Indië vroeër vanjaar besoek en robotbestraling vir ’n kankerverwante breingewas by die Health Care Global-hospitaal in Bangalore ontvang. Die behandeling het skynbaar goed afgeloop, maar Clive het Dinsdag sy stryd verloor. Clive se loopbaan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Fourie du Preez

Slegte Nuus vir Bokke en Fourie du Preez

SPORT – Die Springbok-afrigter, Heyneke Meyer, se plan om Fourie du Preez gereed te kry vir die Wêreldbeker-toernooi, het Maandag ’n groot terugslag gekry. Die 33-jarige skrumskakel se kniebesering sal hom vier tot agt weke langs die kantlyn hou en beteken hy gaan waarskynlik glad nie speelkans kry voor die toernooi in Brittanje nie. Dit beteken die groentjies in die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Jagters Wil Hul Reputasie in Ere Herstel

SPORT – Die jag is ’n poging deur Suid-Afrikaanse jagters om die bedryf se reputasie te probeer herstel nadat kritiek van diereregtegroepe daartoe gelei het dat regerings en lugdienste die vervoer van karkasse of trofeë soos horings verbied het. Volgens die jagters het die jagbedryf gehelp om dieregetalle in Suid-Afrika die meeste te laat toeneem sedert die 19de eeu. Kitshoff…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Curriebeker se Premierliga in Visier

SPORT – Die kwalifiserende reeks om deelname aan Curriebeker se Premierliga begin Vrydag. Michael Green kyk watter van dié rugbyspanne het ’n kans om saam met die groot honde te blaf. Die SWD-Arende het die seisoen effens poer-poer begin en algaande stoom opgetel. Dié span se uitstekende spangees maak van hom ’n gedugte teenstander, maar hy het dalk ’n probleem…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!