KATEGORIE ARGIEWE: Sake Nuus

Sake en Besigheidsnuus

Waarskuwing oor Onwettige Heffing van Eiendomsbelasting

SAKE – Nege en twintig (29) munisipaliteite, van Port St. Johns, Oos-Kaap tot in Warmbad, Noord-Transvaal is vandeesweek blykbaar gewaarsku dat hulle die deur oopmaak vir duur regseise van belastingbetalers van wie hulle heel moontlik onwettig eiendomsbelasting hef. Dit is glo nagenoeg twee derdes van die munisipaliteite wat die departement van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede die afgelope boekjaar gemonitor…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Diamantmyn

Ontginning, Boere Woedend oor Verkenning

VILLIERS – Boere in die Vrystaat, Sentraal-Transvaal en Oos-Transvaal sien rooi oor ’n maatskappy wat op sowat 6 500 plase en ook ander grond verkenningswerk vir die ontginning van aardgasse en minerale wil doen. Boere vra of die nuwe minister van minerale, Mosebenzi Zwane, wat oorspronklik van die Noord-Vrystaat kom, iets hiermee te doen het. Phillip Steyn, bedryfshoof van Rhino Oil…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Eskom Steenkool Krag

Meer Krag, Minder Kans vir Beurtkrag

SAKE – Suid-Afrika het Donderdag 1 286 MW meer krag beskikbaar omdat twee opwekkingseenhede na herstelwerk weer aan die netwerk gekoppel is. Volgens Eskom sal die kragnetwerk egter onder druk bly weens onderhoudswerk by verskeie kragstasies. Die netwerk is blykbaar “beperk, maar stabiel”. Die land het die afgelope 31 dae aaneenlopend geen beurtkrag gehad nie en in die afgelope 67…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Tamaties

ANC Beleid, Boere en Werkers Moet Plase Deel

SAKE – Die 50/50-voorstel ingevolge waarvan boere die helfte van hul plaas met werkers moet deel, is nou amptelik ANC-beleid. Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming en lid van die ANC se subkomitee oor grondhervorming, het Sondag bevestig dat die ANC die voorstel as beleid aanvaar het en al toepas. Hy het op die hoofraadsvergadering gesê talle voorstelle…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Uitgerekte NUM Staking kan Weer tot Moontlike Beurtkrag Lei

SAKE – Suid-Afrikaanse inwoners het vir die afgelope paar maande weer gewoond geraak aan die lewe sonder beurtkrag, maar as die jongste staking in die land uitgerek word, kan dit dalk weer ’n alledaagse verskynsel word. Sondag het meer as 30 000 steenkoolmynwerkers wat lid is van die National Union of Mineworkers (NUM) begin staak. Die meeste van Eskom se steenkoolkragstasies…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Jan Taks, Verslag oor Geheime Eenheid Lek uit

SAKE – Die minister van finansies en die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) moet in die parlement verslag kom doen oor hardnekkige bewerings van ’n “koverte ondersoekeenheid”. Dié versoek is Sondag weer gerig nadat bevindinge van die ouditeursfirma KPMG se forensiese ondersoek oor so ’n eenheid die naweek uitgelek het. Intussen heers kommer oor die geloofwaardigheid van die verslag…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SA Steek Baie Geld in Switserland weg

SAKE – Volgens ’n nuwe verslag, SwissLeaks Reviewed, van die Financial Transparency Coalition (FTC) en Christian Aid, is die geld wat met Suid-Afrika verbind kan word meer as dié wat tot by Frankryk teruggespoor kan word, tot agt keer meer as geld van die VSA af en 3,5 keer meer as dié van Spanje. In Februarie het die nuusagentskap Reuters…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

El Nino Bring droogte, Brandende Somer vir SA

SAKE – Alles dui daarop dat Suid-Afrika vanaf Desember tot Februarie uiters droë en warm toestande kan ervaar. Volgens Hannes Rautenbach, hoof van die departement vir atmosferiese studies aan die Universiteit van Pretoria kan die toestand tot ’n plaaslike of gelokaliseerde droogte lei. Die El Nino-verskynsel is vanjaar nie so sterk as wat algemeen beweer word nie. ’n El Niño-verskynsel…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier