KATEGORIE ARGIEWE: Sake Nuus

Sake en Besigheidsnuus

Boere moet Paraat Wees vir Brandgevaar

SAKE – Bly eerder oor Kersfees en Nuwejaar by die huis en pas jul plase op, want brande kan dit binne minute verwoes. Dít is die boodskap van Andries Wiese, bestuurder van markontleding en bemarking by Mutual & Federal Agri. Volgens Wiese is daar “chaos” in die landbou. Hy waarsku Boere moet nou op hul hoede wees vir brande, ondanks…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasarbeid

Kaapse Boere Help Ander SA Boere in Krisis met Voer

KAAPSTAD – ’n Projek word deur Boere in die Suid-Kaap aangewend om voer aan Boere in droogtegeteisterde dele elders in die land te verskaf. Heelparty voerbale is op verskillende plekke gereed, maar alles moet nog vervoer word. Nico Gerber van die Gerber Boerdery in Hoekwil, naby Wildernis, het onlangs deur onder meer die Vrystaat gery en was geskok oor die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Tamaties

Donker en Droog SA, Dubbele Kosprys wag op Verbruikers

SAKE – Suid-Afrika se verbruikers moet hulle regmaak vir ’n dubbele slag wat kospryse betref weens die landwye droogte en die voortgesette swak rand. Terwyl Suid-Afrika steeds van ’n R12 miljard-verlies in mielieproduksie verlede jaar herstel, is die land nou in die greep van die droogte wat ons vir die eerste keer in sewe jaar ’n netto invoerder van mielies…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Water Onderbreking

Nomvula Mokonyane, Minister Besig om Land te Mislei oor Water

SAKE – Nomvula Mokonyane, minister van water en sanitasie, is na bewering moontlik skaam om die inhoud van die Groen- en die Bloudruppel-verslag bekend te maak. Volgens Leon Basson, die DA se woordvoerder oor water en sanitasie, is die minister na bewering skaam en dit die rede oor die weerhouding van die twee verslae oor onderskeidelik die gehalte van riool-…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vleispryse Skiet Hoogte in Weens Droogte

SAKE – Soos die meeste ander Desembermaande, gaan vleispryse vanjaar weer duurder wees. As jy ’n vrieskas het, moes jy al jou vleis vir Desember reeds gekoop het. Volgens Frikkie Maré, ’n dosent in landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) is dit ondanks die huidige droogte dat kuddegetalle steeds laag is na die vorige droogte van die 2011-’12-somerseisoen…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namakwa Sands Doen Afleggings Maar nie in SA

SAKE – Die minerale- en sandmynmaatskappy Tronox gaan wêreldwyd werknemers afdank weens ’n herstruktureringsproses na groter verliese in die derde kwartaal van 2015 as wat verwag is. Tronox besit die Namakwa Sands- en Natal Sands-myn in Suid-Afrika. Die personeelvermindering gaan die maatskappy na verwagting $45 miljoen kos. Volgens Tom Casey, die uitvoerende direkteur, is daar ’n ooraanbod vir titaan-dioksied wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Eskom, Geen Beurtkrag tot Mei Volgende Jaar

SAKE – Terwyl onderhoud aan Eskom se verouderende toerusting opgeskerp is, het die kragvoorsiener daarin geslaag om die instel van beurtkrag meer as 80 dae agtereenvolgens af te weer. “Ons doen al die onderhoud sonder beurtkrag,” sê Brian. “Ons sal in Desember ons onderhoud uitbrei wanneer mense met vakansie gaan. Ons sal heelwat eenhede by die onderhoudsprogram voeg om die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Telkom Druk Hand Diep in Betaalsak vir Afleggings

JOHANNESBURG – Vrywillige skeidingspakkette en vroeë aftredes gaan Telkom die stewige bedrag van R1,523 miljard kos, het die maatskappy in ’n handelsverklaring bekend gemaak. Altesaam 3 108 werknemers het vroeër pakkette aanvaar as deel van die telekommunikasiemaatskappy se herstruktureringsproses. Telkom is in Julie vanjaar deur die arbeidshof beveel om sy gedwonge afleggingsproses te stop en eers alle ander opsies te…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap