KATEGORIE ARGIEWE: Sake Nuus

Sake en Besigheidsnuus

Met Groot Verligting Bly SA vir nou Bo Rommelstatus

SAKE – Suid-Afrika is verlig nadat sy kredietgradering Vrydag op beleggingsgraad gehandhaaf is. Die verligting is egter dalk van korte duur omdat Standard & Poor’s (S&P) sy vooruitskouing van stabiel na negatief verander het. Dit beteken dat die land volgende jaar afgegradeer gaan word tensy die ekonomie vinnig begin kop optel. S&P was die eerste van die internasionale kredietgradeerders wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kragnetwerk

Chinese Gaan Dalk Help om SA Krag te Gee

SAKE – Die moontlike lening van R7,2 miljard, is een van twee ooreenkomste wat Eskom en die Chinese gesluit het. Altesame 26 ooreenkomste is tussen China en die Suid-Afrikaanse regering, semi-staatsinstellings en private ondernemings aangegaan. Volgens prof. Raymond Parsons van die Wes-Transvaalse-Universiteit se sakeskool en voormalige uitvoerende hoof van Besigheidseenheid Suid-Afrika (Busa) is dit blykbaar nog te vroeg om te…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Intense Hitte die Week SA se Voorland

JOHANNESBURG – As die internetvoorspellings in die kol is, is ’n redelike hittegolf op pad wat die ganse land vanaf 30 November tot ongeveer die einde van die week kan teister. Net soos die ouer garde Boere se hoop opvlam met die hitte reg oor die land donderstorms kan laat opbou, hoop ons dat dit die geval is. Drie webtuistes,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SA Kruip Stadig Nader aan Rommelstatus

SAKE – Met beleggers wat Suid-Afrika reeds as ’n hoë beleggingsrisiko beskou, is daar ’n verwagting dat kredietgraderingsagentskappe die land Vrydag ’n laer beleggingsgradering kan gee. Dit sal Suid-Afrika nog nader aan rommelstatus bring. Die kredietmark verreken reeds ’n afgradering in Suid-Afrika se staatseffekte, en ekonome stem saam. Twaalf van die 13 ontleders voorspel dat Fitch Ratings Suid-Afrika op die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

ANC Beleidsbesluit om Vuurwapeneienaars te Ontwapen

SAKE – Vuurwapeneienaars is so desperaat om die chaotiese nasionale vuurwapenregister (NVR) reg te sien funksioneer dat hulle aanbied om dit uit hul eie sak reg te ruk. En die organisasie Vuurwapen­eienaars van Suid-Afrika (Gosa) binnekort ook ’n projek van stapel stuur waarin hulle die polisie, sowel as die publiek, meer gaan wysmaak oor vuurwapens. Paul Oxley, Gosa-woordvoerder en voorsitter…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Koringland

Weens Droogte is Duur Brood Beslis jou Voorland

SAKE – Hoewel internasionale koringvoorraad voldoende is en die dollarprys van koring relatief laag is, het skerp hoër invoertariewe en die swakker rand ’n kwaai impak op die koste van meel en brood. Volgens Phil Roux, uitvoerende hoof van Pioneer word sowat die helfte van Suid-Afrika se koring ingevoer, maar invoerheffings op koring het van R460 per ton in ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Huishulpe se Minimum Loon Styg

SAKE – Die minimum loon vir huiswerkers gaan van 1 Desember af styg met onderskeidelik 8% in stedelike gebiede en 10% in plattelandse gebiede, het die departement van arbeid bekend gemaak. Verskillende minimum lone geld huiswerkers in groot stede en plattelandse gebiede, en dié wat minder as 27 uur per week werk, sien ook anders daar uit. Die minimum loon…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Brandstof

Brandstofprys, Geen Bonus by Vulstasie die Desember

SAKE –  Die brandstof- of dieselprys sal dalk nie veel van ’n invloed op jou keuse hê om of tuis te bly of op vakansie te gaan nie, want dit lyk asof brandstofpryse in Desember byna onveranderd gaan bly. En dit kos ondanks verskeie stygings en dalings vanjaar steeds ’n paar sent minder as in Desember 2014. Met minder as…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap