KATEGORIE ARGIEWE: Kuns en Vermaak

Vermaaklikheidsnuus

Jannie Moolman Ernstig maar Stabiel na Kroeg-Onderonsie

PRETORIA – Die sanger Jannie Moolman, wat Sondag 06 April 2014 in ‘n trauma-eenheid van ‘n Johannesburgse hospitaal opgeneem is, se toestand is steeds ernstig, maar stabiel. Hy het veelvuldige frakture aan sy gesig (been agter die neusholte onderaan die skedel) neusbene, bo-kaak asook sy wangbeen. Sy linkerhand is ook beseer en hy is reeds drie keer geopereer. Die voorval…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Laaste Inry in Suid-Afrika sluit

Die sluiting van die Menlyn Park-inryteater sal die einde van ‘n era beteken, want dit sal die laaste van sy soort in Suid-Afrika wees wat toemaak. Bestuur sê tegniese probleme...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Brad Pitt en Angelina Jolie glo gereed vir ‘n ‘fee-verhaal’ troue in Suid-Afrika

JOHANNESBURG – Brad Pitt en Angelina Jolie is glo van plan om in Suid-Afrika te ‘trou’ en vir agt maande in Johannesburg te woon. Die paartjie beplan blykbaar ‘n ‘fee-verhaal’ troue op ‘n klein plekkie buite Johannesburg. Die paartjie is egter alreeds amptelik getroud volgens christen-waardes. Vir baie christene is dit sorgwekkend dat rolprentsterre as rolmodelle vir die moderne samelewing…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap