KATEGORIE ARGIEWE: Hoofnuus

Onlangse Prominente Berigte

Geen Beurtkrag die Winter, Verbruikers Gaan vir Eskom Nalatigheid Opdok

SAKE NUUS, ESKOM – Eskom het aangekondig dat daar dalk nie beurtkrag die opkomende winter ingestel gaan word nie, behalwe as Eskom se planne “gruwelik skeefloop”. Volgens Brian Molefe, die beleërde kragreus se uitvoerende hoof is daar geen planne insake beurtkrag instellings vir die opkomende winter nie tensy Eskom se planne “gruwelik skeefloop”. Eskom het glo meer instandhouding gedoen en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Panbult Plaasaanval, Vrou Sterf Ook

PANBULT – Bernie (84) en Charlotte van Zyl (55) is Saterdag met ernstige kop en beenbeserings in ’n badkamer op die plaas Geelhoutboom in Oos-Transvaal gevind. Charlotte is vroeg Dinsdagoggend omstreeks 02:00 oorlede. Afrikaanse Nuus het berig dat Bernie blykbaar deur een van sy werkers aangeval en met krukke doodgeslaan is Saterdag omstreeks 16:30. Die polisie het Bernie met ernstige…

Nuwe Pensioenwette Veroorsaak Grootskaalse Opstand

PRETORIA – Lede van voorsorgfondse wat bedank gaan minstens twee derdes van hul aftreespaargeld by aftrede in ’n annuïteit of pensioen moet omskep in plaas van ’n kontantuitbetaling. Nuwe reëls is nie van toepassing op geld in pensioen- en voorsorgfondse wat voor Maart 2016 opgehoop is nie. Die vakverbond Cosatu het geëis dat president Jacob Zuma en die parlement die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jacob Zuma

Jacob Zuma en sy Gesteelde Grond

RUSTENBURG – President Jacob Zuma het Saterdag in Rustenburg, Wes-Transvaal op die ANC se verjaardagviering aangekondig dat die tempo van grondhervorming en ondersteuning aan nuwelingboere radikaal moet versnel omdat grond na bewering onwettig gesteel is. Volgens Henk Vermeulen, hoofbestuurder van Vrystaat Landbou (VL), is dit ‘n emosionele opsweping en  leuen wat vertel word totdat almal dit glo. Indien iemand grond…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasaanvalle

Plaasaanval, Bejaarde met Vuurwapen oor Kop Geslaan

PARYS, VRYSTAAT – Lodie van der Westhuizen, ’n Boer in die Oranje Vrystaat is deur twee mans aangeval toe hy by die huis gekom het. Lodie is volgens sy dogter, Alet Rademeyer, op sy plaas ingewag. Hy het glo net een van sy aanvallers gesien. Die aanvaller het Lodie na verneem word met ’n vuurwapen gedwing om sy huis oop…

Mig-29

VIDEO: Russiese Tuig Neergeskiet, Die Laaste Ding nou Nodig

RUSLAND - Die neerskiet van ’n Russiese vegvliegtuig deur Turkye is inderdaad die laaste ding wat nou nodig is na die onlangse terreuraanvalle in Parys, Frankryk.

Dit is die mening van Saj- jan Gohel van die Asia­­-­Pacific Foundation, ’n veiligheids en intelligensiedinkskrum in Londen. Volgens hom is daar hoop dat Rusland ’n alliansie met Frankryk en die VSA sal vorm teen Islamitiese Staat (IS). Egter gaan die gebeure onnodige spanning veroorsaak wat werklik vermy kon gewees het in die kritieke tyd.


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Betogings Vlam op, Oorlog Bars uit, Studente Hol met Gewere

KAAPSTAD – Oorlog woed op die kampus van die Universiteit van Wes-Kaap (UWK) en verskeie ander gedeeltes in die Wes-Kaap. Woensdagaand is ’n klavier, beddens, matrasse, banke en tafels uit koshuisgeboue gedra om brande op die kampus te stook. Die kafeteria en ander eetplekke op die kampus is ook geplunder. Selfs snoekertafels is aan die brand gesteek. Polisielede is met…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kragnetwerk

Eskom Doen Salaris Begroting Ongeag Toekoms Risiko

SAKE – Die daadwerklike risiko dat die land se elektrisiteit binne jare gaan opraak, keer Eskom nie om nou al vir reuse-toenames in sy reeds kolossale salarisrekening te beplan nie. Eskom beoog om sy besteding aan salarisse oor die volgende drie jaar met R10 miljard op te stoot, tot die gemiddelde salaris by die kragreus R68 300 per maand per werknemer is…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!