KATEGORIE ARGIEWE: Buiteland

Buitelandse Nuus

Robert Mugabe Perdfris na Sy Vakansie

ZIMBABWE – President Robert Mugabe van Zimbabwe, het Vrydag perdfris en gesond in Harare aangekom ondanks gerugte dat hy na ’n hartaanval oorlede is. Mugabe het die lughawegebou op ’n rooi tapyt ingestap. ‘n Jaar gelede het hy op die einste tapyt gegly en ’n internetstorm veroorsaak. Dumisani Muleya, ’n joernalis van Zimbabwe, het getwiet: “Mugabe is terug ná ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Zim Weier Kommentaar op President se Gesondheid

HARARE – George Charamba, Zimbabwe se woordvoerder weier om kommentaar te lewer op Woensdag se gerugte dat die 91-jarige Robert Mugabe inmekaar gesak het weens ‘n hartaanval. Sy reaksie op die jongste spekulasie oor Mugabe is dat dit was “onnodig”.  Die aanlyn nuus webwerf, Zim Eye, het Dinsdag in ‘n berig  gepubliseer dat Mugabe ineengestort het weens ‘n hartaanval terwyl…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Zim Lotery vir Leeujag Gekanselleer

ZIMBABWE – Die lotery sou plaasgevind het skaars ses maande nadat Cecil die swartmaanhaarleeu in Zimbabwe doodgeskiet is. Martin Nel van Martin Nel Safari, die organiseerder, het die besluit geneem om nie met die lotery voort te gaan nie. Die lotery sou die wenner ’n kans gee om ’n trofee-leeu te skiet. Martin, wat sedert 2010 safari’s in die Bubye…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kragnetwerk

Zimbabwe Droogte Dalk die Einde van Kariba Krag

ZIMBABWE – Die droogte in Zimbabwe sal dalk binnekort sy hidroëlektriese kragstasie by die Kariba-dam tot stilstand dwing. Kragtariewe in die noordelike buurland sal dan moet styg omdat krag ingevoer sal word, volgens die staatsbeheerde Zimbabwe Elektrisiteit oorsending en verdeling maatskappy (ZETDC). Die hele Suider-Afrika word deur die droogte geraak wat deur die El Niño-weerpatroon veroorsaak word. Kariba wek nagenoeg…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SA Buurlande word ook Geraak deur Droogte Krisis

ZIMBABWE – Aan die Noorde kant van Noord-Transvaal slaan die droogte Boere hard wat reeds vroeër vanjaar weens die stram ekonomie gely het, wat tot ’n tekort aan grondstowwe gelei het. Volgens Francois Briers, ’n verteenwoordiger van Zimbabwe se voerkraalbedryf, gaan groot dele onder erge droogtetoestande gebuk. Zimbabwe se Laeveld en Matabeleland het die afgelope twee weke kol-kol neerslae van tussen…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Na Vier Jaar Leef SA Gyselaar in Mali Nogsteeds

MALI – Luidens ’n verklaring het Gift of the Givers op 24 November blykbaar kontak gemaak met die Al-Kaïda terreurgroep. Dit is bevestig dat Al-Kaïda, Stephen McGown (40) en ’n Sweedse man, Johan Gustafsson, aanhou en nogsteeds lewe na vier jaar. Hulle het van 20 tot 23 November oproepe van Al-Kaïda ontvang en is gevra om persoonlik beeldmateriaal van die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Russiese Aanvalle op IS Neem Effens Toe

RUSLAND – Die Russiese lugaanvalle teen die Islamitiese Staat (IS) in Sirië het die laaste paar weke “effens” toegeneem. Ben Rhodes, die VSA se adjunk-raadgewer oor nasionale veiligheid, het verslaggewers ingelig dat Rusland egter steeds nie vir die IS voluit teiken nie. Op kaarte van die Russiese lugaanvalle wat deur die Britse regering saamgestel is, kan gesien word dat Rusland…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

China Gaan Beeste Kloon vir Vleis

CHINA – China gaan die oë laat rek met die kloning van beeste om in die groeiende vraag na vleis te kan voorsien. Luidens ʼn berig op Globalmeatnews gaan 100 000 gekloonde bees-embrio’s per jaar in ʼn aanleg in die stad Tianjin in China geproduseer word. Die aanleg gaan glo die grense van die biotegnologie stoot tot vlakke wat nog…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring