KATEGORIE ARGIEWE: Aanvalle

Aanvalle op Burgers

Plaasaanvalle

Rustenburg Plaasaanval, Mamma Beskerm Baba met Haar Lewe

RUSTENBURG – Monique van den Berg (24) van Rustenburg in die Wes-Transvaal het Vrydagaand, 30 Oktober, bo-oor haar 15 maande oue babatjie gaan lê in ʼn desperate poging om haar te beskerm teen die aanvallers wat die gesin op ʼn plaas buite die dorp oorval het. Monique het skedelbreuk en breinbloeding opgedoen nadat die aanvallers haar met ʼn koevoet aangerand…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Moordenaar Kry Lewenslank na Moord op Boer

POTCHEFSTROOM – Drie jaar na die koelbloedige moord op die Boer Ronél van Eyk (44) is haar moordenaars Donderdagmiddag in die Potchefstroomse hooggeregshof, Wes-Transvaal tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Boitumelo Motabogi (27) en Paulino Maiuane (44), ’n Mosambieker, het Van Eyk op 13 Augustus 2012 by die hek van haar plaas, Witklip, in Hartbeesfontein oorval. Hulle het haar vier keer in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Theunissen Boervrou Sterf nie Dadelik na Aanval

THEUNISSEN – Martie Bester se plaasaanvallers het ’n Bybel op haar verbrande naakte lyk geplaas, sy was na die aanval minstens twee dae lank in erge pyn en vasgebind in haar huis voordat sy oorlede is. Regterpresident Mahube Molemela het Lekgotla Mabandla James Matatiele (23), van Theunissen, skuldig bevind nadat hy skuld beken het dat hy Martie Bester, van die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaashek

Rustenburg Aanvalle Neem Toe, Man Geskiet, Vrou Aangerand

RUSTENBURG – Daan Venter (57) is in ʼn kritieke toestand nadat hy en sy vrou (68) Vrydagaand op ʼn plaas in die Elandskraal-omgewing naby Mooinooi, buite Rustenburg, in Wes-Transvaal deur sewe gewapende aanvallers oorval is. Volgens kaptein Paul Ramaloko, woordvoerder van die polisie, ist die egpaar oorval toe hulle omstreeks 18:30 by hulle huis stilgehou het nadat hulle by ʼn…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Verdagte Vas na Moord op Bejaarde in Robertson

ROBERTSON – Anna Oosthuizen (80), ’n voormalige onderwyser aan die Robertson Voorbereidingskool in die Wes-Kaap is Sondagoggend in haar huis deur ’n ongeïdentifiseerde aanvaller oorval en doodgesteek. Anna het alleen gewoon, sy is omstreeks 06:00 oorval en het verskeie diep steekwonde aan haar nek en bo-lyf opgedoen. Sy het glo haar huis se paniekknoppie gedruk en die sekerheidsdienste het later…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Bloemspruit Aanval, Vier Vrygelaat, Bewerings van Swak Polisiewerk

BLOEMFONTEIN – Vier Aanvallers stap vry uit die Bloemfonteinse streekhof in die Vrystaat omdat polisie nalatig is, dit nadat die aanvallers Elize Swart (67) en haar man Jaap (68) amper dood gemaak het. Net meer as 21 maande na die nagmerrie-gebeure op ’n Sondagoggend vroeg op hul plaas Springfield in die Bloemspruit-omgewing van die Vrystaat het vier van die vyf…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Louis Trichardt Aanval, Twee Vedagtes Vas

LOUIS TRICHARDT – Twee verdagtes is deur die polisie in hegtenis geneem vir die moord op Johan Oelofse (42) van Louis Trichardt in Noord-Transvaal. Een van die verdagtes is vermoedelik deur die polisie of deur Oelofse gewond. Oelofse het Sondagaand man-alleen sy geliefdes beskerm op ‘n kleinhoewe buite die dorp teen terroriste wat net moorddadig op die huis toegeslaan het. Hy het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bejaarde op Verjaardag in Aftreeoord Vermoor

PORT ELIZABETH – John Barringtonn wat vandag sy 85ste verjaarsdag sou vier, is vroeg Woensdagoggend in ’n Baaise aftreeoord in die Oos-Kaap vermoor. Afrikaanse Nuus verneem dat die lyk van John vanoggend deur sy huiswerker en die opsigter van die Duncan Ferguson-aftreeoord in Somerstrand in Port Elizabeth op sy bed aangetref is. Sy hande was glo voor hom vasgebind en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap