KATEGORIE ARGIEWE: Aanvalle

Aanvalle op Burgers

Twee Wrede Aanvalle in Oranje Vrystaat

BLOEMFONTEIN – Adri Maree (67) wat Saterdagmiddag in Hoopstad, Oranje Vrystaat aangeval is, is nog steeds in die Mediclinic Bloemfontein onder verdowing. Niemand is nog in hegtenis geneem weens die wrede aanval Saterdag op Adri nie. Blykbaar het ’n vriend en kollega van haar, Jacques van Staden, Sondagoggend op haar afgekom, waar sy die vorige dag reeds aangerand en vir…

Rustenburg Aanval, Man en Vrou erg Aangerand

RUSTENBURG – Leon Venter en sy vrou Judith is blykbaar verlede naweek op ‘n hoewe naby Rustenburg in Wes-Transvaal oorval deur vier aanvallers. Afrikaanse Nuus verneem dat Leon besig was om die tuin nat te spuit toe die aanval gebeur het. Drie van die aanvallers het hom glo aangerand terwyl ‘n vierde een voor die huis waggehou het. Die aanvallers…

Brandweerman Aangeval en Aangerand by Stasie

KRUGERSDORP – ‘n Vriendelike besoek deur die plaaslike polisie was waarskynlik die reddende genade vir ‘n paar brandbestryders toe hulle deur ‘n gewapende man aangeval is. Vier verdagtes, een glo ‘n voormalige werknemer van die Krugersdorp brandweer in Sentraal-Transvaal het Maandag, op 7 Desember in die brandweerstasie ingeloop om een ​​van die stasie amptenare te konfronteer toe die situasie egter…

Landbou

Nylstroom Plaasaanval, Man Dood, Vrou Nogsteeds Vermis

NYLSTROOM – Die polisie is steeds op soek na ʼn vrou van ʼn plaas buite Nylstroom in Noord-Transvaal nadat haar man, bekend as Robbie Lotter op sosiale media, se bebloede liggaam Sondagaand buite hul huis gevind is. Volgens kolonel Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, is Lotter se liggaam omstreeks 19:00 buite die huis gekry met veelvuldige wonde aan sy…

Roodepoort Aanval, Man met Koevoet Doodgeslaan

ROODEPOORT – Quintin Vermeulen (33) is Sondag omstreeks 20:00 met ‘n koevoet doodgeslaan in Roodepoort van Sentraal-Transvaal. Afrikaanse Nuus verneem dat Quinton sy vrou, Alezia, aangeval is deur onbekende getal aanvallers. Quintin het terugbaklei om sy vrou Alezia te beskerm, maar is met ‘n koevoet oor die kop doodgeslaan. Alezia kon daarin slaag om te vlug en het haarself in die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Blinde man Moker Twee Aanvallers, Egpaar is Ongedeerd

PRETORIA – Die inbrekers het so groot geskrik en laat spaander toe Johan Burger (67), ’n bykans blinde bejaarde van Lyttelton, Sentraal-Transvaal, hulle begin moker het met die pik waarmee hulle die veiligheidshek oopgebreek het. Boonop het een van die aanvallers twee skote in Johan se rigting afgevuur, maar dit het hom nie gestuit nie en hy het op hom…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Bainsvlei Moordsaak, Konstabel se Verklaring vol Foute

BAINSVLEI – ’n Konstabel se verklaring wat hy tydens die vroeë oggendure van 12 Januarie vanjaar na die inhegtenisneming van twee vermeende moordenaars afgelê het bevat talle foute. Dit was die oggend nadat Toon (72) en Rienie Swanepoel (70) van die plaas Kwaggaleegte in die Bainsvlei-omgewing buite Bloemfontein in die Oranje Vrystaat vermoor is. Konstabel Mokyomotsi Haoane het die bakkie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Riverside Aanval se Verdagte Ontken Skuld

RIVERSIDE – Die aanvaller wat Hester Goosen (63) met ’n geweer aangehou het, het op sy onderlip gebyt. Drie maande later het hy op die uitkenningsparade ook op sy onderlip gebyt. Dit was die getuienis van Hester, ’n afgetrede werknemer van die lugmag, Dinsdag in die Sentraal-Transvaalse hooggeregshof van Pretoria in die vermeende rower se verhoor. Tsopana Sefoka van Mamelodi-Oos…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring