KATEGORIE ARGIEWE: Aanvalle

Aanvalle op Burgers

Vermoor gedurende Januarie 2013

Die volgende persone is gedurende Januarie 2013 vermoor: John Commins – 2 Januarie Jannie du Plessis – 6 Januarie Donovan Marais – 8 Januarie Rudolf van Heerden – 9 Januarie Elna van Heerden – 9 Januarie Ernest van Rooyen – 13 Januarie Annatjie van Rooyen – 13 Januarie Pieter Kellerman – 14 Januarie Fiona Finnis – 15 Januarie Matty Smith…

HK Grobler (79) Lichtenburg

Bejaarde Boer op Lichtenburg Aangeval

LICHTENBURG – Geen verdagtes is tot dusver gearresteer in verband met die aanval Maandagoggend op ‘n boer in die Lichtenburg-distrik nie. Volgens polisiewoordvoerder, Amanda Funani, is die 79-jarige HK Grobler tussen 01:00 en 02:00 deur vier verdagtes op sy plaas, Doringbult, oorrompel en aangerand, waarna hulle met ongeveer R20 000 kontant en drie jaggewere op die vlug geslaan het. Grobler…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring