KATEGORIE ARGIEWE: Aanvalle

Aanvalle op Burgers

Bejaarde Man in Stellenbosch Vermoor

STELLENBOSCH – Die liggaam van ‘n 86-jarige bejaarde man is Dinsdag in Stellenbosch, Wes-Kaap in sy huis aangetref. Volgens konstabel Noloyiso Rwexana, polisiewoordvoerder, is ʼn 26-jarige verdagte reeds in verband met die moord en roof in hegtenis geneem en sal in die hof verskyn sodra hy aangekla is. Meer inligting sal volg aangesien Noloyiso nie meer inligting oor die voorval…

Bejaarde Egpaar op Plaas Aangeval, Drie Verdagtes Vasgetrek

CRECY, NOORD-TRANSVAAL – Drie verdagtes is Sondag in hegtenis geneem nadat hulle Nico Muller (66) en sy vrou, Annatjie (66) omstreeks 07:10 op hul plaas, Klippunt, naby Crecy en Naboomspruit in Noord-Transvaal (Limpopo) oorval en aangerand het. Volgens kolonel Ronél Otto, polisiewoordvoerder, het Nico terug by die huis gekom nadat hy die kalwers gevoer het. Drie aanvallers het hom by…

Plaashek

Vyf en Dertig Boere Staan Saam na Plaasaanval

EDENVILLE, VRYSTAAT – Barry van den Berg, sy vrou, Christa, en ’n plaaswerker en sy vrou is al vier Vrydag rondom middagete op hul plaas Harmansdam buite Edenville in die Oranje Vrystaat oorval, vasgebind en beroof. Konstabel Mosili Ntsika, polisiewoordvoerder, het die voorval bevestig. Die vroue is in een kamer en die mans in aparte kamers aangehou. Die drie rowers…

Ouddosent Sterf in Gru Aanval

PRETORIA – Johan de Beer (64), digter, musikant en geriewebestuurder, se lyk is Woensdagoggend vroeg in ’n toilethokkie Hatfield-kampus in Sentraal-Transvaal gevind met sy hande vasgebind en ‘n plastieksak oor sy kop getrek. Veiligheidspersoneellede het Johan se lyk gevind. Skoenmerke wys dat Johan verbete om sy lewe geveg het voordat ’n plastieksak oor sy kop getrek is. Coosie, sy vrou,…

Plaasaanvalle

Plaasaanval, Bejaarde met Vuurwapen oor Kop Geslaan

PARYS, VRYSTAAT – Lodie van der Westhuizen, ’n Boer in die Oranje Vrystaat is deur twee mans aangeval toe hy by die huis gekom het. Lodie is volgens sy dogter, Alet Rademeyer, op sy plaas ingewag. Hy het glo net een van sy aanvallers gesien. Die aanvaller het Lodie na verneem word met ’n vuurwapen gedwing om sy huis oop…

Egpaar Wreed met Moersleutel en Messe in Eldoraigne Aangeval

ELDORAIGNE – Alet en Leon Jones is Donderdagoggend wreed deur vier mans aangeval in hul huis te aanskoue van hul tienjarige seun. Die seun het het aanskou hoe sy ouers van Eldoraigne, Sentraal-Transvaal, verbete om hul lewe en die van hul twee seuns baklei het. Albei ouers is met verskeie ernstige wonde in die Unitas-hospitaal opgeneem. Die tienjarige seun was…

Man en Vrou Wreed Aangeval in Port Shepstone

PORT SHEPSTONE – ‘n 33-jarige man en 29-jarige vrou is Maandagaand wreed aangeval met ‘n bos mes naby die Port Shepstone strand in Natal. Volgens luitenant kolonel Zandra Wiid is die man se linkerarm oop gekap, terwyl die vrou gapende wonde aan haar kop en albei bobene opgedoen het, sy is ook glo verkrag. Die polisie is omstreeks 10:00 na…

Wierdapark Aanval, Man Vermoor en Vrou Ongedeerd

PRETORIA – ʼn Man (51) is Maandagoggend vermoedelik met ‘n klip doodgeslaan en sy vrou vasgebind nadat drie aanvallers toegang tot die egpaar se huis in Wierdapark, Sentraal-Transvaal, verkry het. Volgens kaptein Agnes Huma, woordvoerder van die Wierdabrug-polisiekantoor, het die aanvallers, waarvan een glo rastalokke het, die oorlede man gekonfronteer, daarna die vrou se hande met tou vasgebind. Die vrou…




Boerevolk Informasie