KATEGORIE ARGIEWE: Aanvalle

Aanvalle op Burgers

Pietersburg Aanval, Man Wreed Gemartel en Vermoor

AANVALLE, PIETERSBURG – Zacharias Arnoldus Nel (70) bekend as Pikkie is tydens ‘n visvanguitstappie, Vrydag, omstreeks 19:30 oorval en blykbaar gemartel voordat hy wreed vermoor is. Pikkie se verminkte lyk is glo na ’n ure lange soektog in ’n poel water in die Sandrivier in Ladanna, Noord-Transvaal gekry. Dit is skaars 200 m van sy huis. Pikkie het blykbaar nie…

Egpaar in Natal Wreed Aangeval en Doodgesteek

KWAMBONAMBI – David (76) en Anne (73) Strauss van KwaMbonambi in Natal, is Maandag in hul huis aangeval deur ten minste drie mans, wat hulle vasgebind, die huis geplunder en hulle dood gesteek het. Die polisie is na die toneel gelei deur ‘n verdagte wat hulle op ‘n onverwante saak in hegtenis geneem. Na die polisie die verdagte deursoek het…

Heidelberg Vrou in Beide Bobene Geskiet

HEIDELBERG – ‘n Vrou (67) van Heidelberg in Sentraal-Transvaal is Dinsdagoggend omstreeks 11:00 in haar tuin geskiet. Sy was blykbaar besig in haar tuin toe sy deur haar heining geskiet is. Volgens Kaptein Tshilate van Heidelberg polisie het die voorval in Verdoornstraat, Rensburg gebeur. Drie onbekende aanvallers het die vrou genader en sonder om ‘n woord te sê haar in…

Durbanville Fietsryer het Breinskade na Baksteen Aanval

DURBANVILLE – Pieter Swart, is Sondagoggend buite Durbanville in die Wes-Kaap van sy fiets geboender en aangerand met ‘n baksteen. Pieter, het die oggend blykbaar op sy fietsroete tussen Durbanville en Fisantekraal gery. ’n Aanvaller het hom vermoedelik langs die pad ingewag, ’n stok deur sy voorwiel se speke gedruk en hom met ’n baksteen in die gesig geslaan. Pieter,…

Senior Polisielid by Sy Huis Doodgeskiet

PRETORIA – Luitenant kolonel Renier Lagois (51) van die Loate-polisiekantoor in Mabopane, Sentraal-Transvaal is Maandag omstreeks 17:00 by sy huis in Villieria, doodgeskiet. Lagois se motor, selfoon en vuurwapen word vermis, die motief vir die moord is nog onbekend. Veertien koeëldoppies is op die toneel gekry. Brigadier Hangwani Mulaudzi hoof van die Valke meen dat om polisiebeampte te vermoor, is…

Panbult Plaasaanval, Vrou Sterf Ook

PANBULT – Bernie (84) en Charlotte van Zyl (55) is Saterdag met ernstige kop en beenbeserings in ’n badkamer op die plaas Geelhoutboom in Oos-Transvaal gevind. Charlotte is vroeg Dinsdagoggend omstreeks 02:00 oorlede. Afrikaanse Nuus het berig dat Bernie blykbaar deur een van sy werkers aangeval en met krukke doodgeslaan is Saterdag omstreeks 16:30. Die polisie het Bernie met ernstige…

Muldersdrift Aanval, Rowerbende Skiet Pa Morsdood

MULDERSDRIFT – Jannie Stander (47), wat diep spore in veldfietsrenne getrap het, het blykbaar nie ’n kans gehad toe ’n roofbende hom, sy vrou en hul babaseun by sy huis in Muldersdrift, Sentraal-Transvaal ingewag het nie. Hy is Saterdag twee keer in die bors geskiet met ’n .38 Special-rewolwer. Volgens sersant Tshepiso Mashale, polisiewoordvoerder, is Stander op die toneel dood…

Panbult Plaasaanval, Plaaswerker Slaan Bejaarde Man Dood

PANBULT – Bernie van Zyl (84) van Panbult in Oos-Transvaal is blykbaar deur een van sy werkers aangeval en met krukke doodgeslaan Saterdag omstreeks 16:30. Die polisie het Bernie met ernstige kop en beenbeserings in die badkamer op die plaas Geelhoutboom gevind. Hy is op die toneel dood doodverklaar. Sy vrou, Charlotte (55), is ook met die krukke aangeval en…