KATEGORIE ARGIEWE: Aanvalle

Aanvalle op Burgers

Sophiatown Aanval, Bejaarde Man Dood, Vrou Ongedeerd

JOHANNESBURG – Gippie Botha (71) en sy vrou Ailene (73) is in die vroeë ure van Woensdagoggend in Sophiatown, Sentraal-Transvaal deur twee mans aangeval. Die man het aan sy beserings beswyk. Volgens adjudant offisier Thomas de Bruyn het die aanvallers toegang tot die woonstel gekry deur ’n venster wat oop was. Gippie is vermoedelik gewurg en twee keer met ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bejaarde Man in sy Huis Vermoor

KAAPSTAD – Ken Mount (80) is Saterdagaand laat in sy huis oorval, beroof en glo 15 keer met ’n skerp voorwerp gesteek. Mount se assistent het sy lyk Sondag in die huis in Palmiet, Kleinmond, gekry. Dit is nog nie duidelik wat gesteel is nie. Volgens kaptein Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder in die Wes-Kaap, ondersoek die polisie die moord, niemand…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Twee Plaasaanvalle in Pelgrimsrus oor die Naweek

PELGRIMSRUS – Drie van die sewe aanvallers wat ’n egpaar Vrydagaand op hul plaas Doornkop in die Badfontein-gebied naby Pelgrimsrus in die Oos-Transvaal met ’n strykyster gebrand en aangerand het, is gevang. Een is glo ’n plaaswerker van die gesin. Allen Bullen (57) en sy vrou, ­Estelle (59), het ernstige brandwonde aan die gesig en die lyf opgedoen. Hulle is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Thabazimbi Aanval, Vrou in Kop Geskiet, Man Aangerand en Geskiet

THABAZIMBI – Bruno Res (73), sy vrou Petro (60) en ‘n vriendin van die egpaar, Marie Barnard, is aangeval Vrydagaand omstreeks 18:00 op die Motlopi Lodge-wildplaas buite Thabazimbi in die Noord-Transvaal. Volgens Wendy van Wyk, die egpaar se buurvrou, het vyf aanvallers vermoedelik buite die huis geskuil, en die egpaar oorval toe hulle by die plaashuis aankom. ’n Aanvaller met…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaashek

Zastron Plaasaanval, Flinke Optrede van Boere Fnuik Twee Aanvalle

ZASTRON – ’n Plaasaanval is Sondagmiddag in die distrik Zastron gefnuik en nog een moontlik afgeweer. Boere van die omgewing en die polisie van die dorp het sewe aanvallers, onder wie twee nou uit is op parool weens moord en verkragting, vasgetrek. Manie Botha (67) het Sondag omstreeks 12:00 ’n geluid by ’n skuifdeur van sy woonhuis gehoor het. By…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vrou Doodgeskiet vir Haar Tablet

LOUIS TRICHARDT – Maggie Castleman (48), van Louis Trichardt in Noord-Transvaal, is Saterdagaand naby haar werkplek in dié dorp vir ʼn tabletrekenaar doodgeskiet. Volgens Gert Castleman, Maggie se neef word verneem dat sy niggie Saterdagaand omstreeks 19:00 vermoedelik in haar motor naby haar werkplek, in ʼn industriële gebied van die dorp, geskiet is. Die polisie vermoed egter dat Maggie in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Tuinwerker Aangekla vir Moord, Hond Weens Trauma Uitgesit

WELKOM – ’n Tuinwerker van die vermoorde Johan Vos (73) van Riebeeckstad in die Vrystaat is deur die polisie as verdagte in die ondersoek na sy moord in hegtenis geneem. Volgens kaptein Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, is die tuinwerker, Seun Ruben Mwyaya (39), deur adjudant offisier Elliot Khutsoane van die Welkom-speurtak in hegtenis geneem. Mwyaya het reeds Dinsdag op ’n aanklag…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Springs Aanval, Rowers Martel Vrou, Steel Kar

SPRINGS – Vyf aanvallers het Lena Stofberg (70) van Springs in Sentraal-Transvaal ’n angswekkende uur lank geterroriseer, haar kat en twee honde vergiftig en haar huis geplunder. Lena het dié dag verlede week om 04:00, soos enige ander oggend, haar wekker hoor afgaan, maar is toe wawyd wakker geklap. Toe sy haar oë oopmaak, het sy in die loop van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap