KATEGORIE ARGIEWE: Aanvalle

Aanvalle op Burgers

Pantser Baadjie Red Man se Lewe Tydens Aanval

AANVALLE, PRETORIA – Wicus Scheepers (49) se koeël­vaste baadjie het Saterdag in die vroeë oggendure sy lewe gered toe hy twee keer in die rug geskiet en met ’n mes aangeval is. Wicus het tussen 00:00 en 01:00 wakker geword toe een van sy honde begin knor. Sy vrou, Adrie (41), het gesê hy moet sy koeëlvaste baadjie aantrek. Die…

Plaashek

Aanvallers Slaan toe op Delmas Plaas

PLAASAANVAL, DELMAS – Gideon Steenberg (38) en sy vrou, Annetjie (30), is Saterdagoggend vroeg deur drie aanvallers op hul plaas buite Sundra in die Delmas-distrik oorval. Gideon het wakker geword van een van die aanvallers se selfoonflits. Toe hy glo omdraai, het tweer aanvallers langs sy bed gestaan met ’n .38-Special-rewolwer en ’n 9 mm-pistool teen sy kop. Die derde…

Bejaarde Man Aangeval deur Vragmotor Bestuurder

AANVALLE, HARTBEESPOORTDAM – Dave Brown, van Pecanwood Estate, Hartbeespoortdam, in die Wes-Transvaal se neus en twee vingers is blykbaar gebreek nadat hy deur ‘n vragmotor bestuurder aangeval is. Vragmotors wat sand by ’n sandsteengroef naby Hekpoort oplaai, skep glo al ‘n geruime tyd probleme. Die sand is blykbaar altyd nat en as die flappe agter die vragmotors nie behoorlik toegemaak…

Bejaarde Man se Liggaam in Huis Gevind

AANVAL, LADY GREY – Die liggaam van John Bradish (80) is glo Dinsdagmiddag omstreeks 14:00 deur polisie in sy huis ontdek nadat hy twee dae lank nie in die openbaar gesien is nie. John, ’n jare lange inwoner van die dorp Lady Grey, Oos-Kaap het blykbaar Sondag by sy buurman, Arthur Cross, sowat twee huise van sy huis gekuier. John…

Mooinooi Moord, Twee Verdagtes Vasgetrek

AANVAL, MOOINOOI – Dr. Steyn Steenekamp (75) se lyk is Sondag op sy plaas Rietfontein buite Mooinooi in Wes-Transvaal gevind. Die polisie het blykbaar twee mans in verband met die moord vasgetrek. Die verdagtes is Dinsdagmiddag in Fochville, sowat 130 km vanaf Mooinooi, vasgetrek. Beide die verdagtes het glo op Steenekamp se plaas gewerk. Volgens majoor Pelonomi Makau, polisiewoordvoerder in…

byl aanval

Visserman van Brakpan met Byl Aangeval

AANVAL, BRAKPAN – ‘n Visserman van Brakpan in Sentraal-Transvaal is Vrydagoggend omstreeks 11:00 met ‘n byl aangeval in die omgewing van die Danie Taljaard Park, Benoni. Die visserman wat versoek het om anoniem te bly het gaan ondersoek instel na ’n visvang plek by Danie Taljaard Park. Hy het glo stilgehou toe hy ‘n ander man met ’n kano op…

Bejaarde Vrou op Plaas Oorval en Beroof

AANVAL, BRITS – ’n Bejaarde vrou (83) net bekend as mevrou Steyn is Sondagoggend omstreeks 01:00 op ’n plaas naby Brits in Wes-Transvaal aangeval en beroof. Mevrou Steyn het vroeg Sodagoggend glo iets by die agterdeur van haar kothuis gehoor. Sy wou net opstaan toe drie aanvallers by die agterdeur inkom en die slaapkamerlig aanskakel. Twee het haar met handwapens…

weegskaal

Rouxville Moordenaars in Hof, Inwoners Betoog Buite Hof

AANVAL, ROUXVILLE  – Een van die vermeende moordenaars het voorheen vir die Plaasboer, dr. Bennie Cilliers (60) gewerk en is bekend as ’n moeilikheidmaker in die omgewing. Thabang Frans Jordaan (30), en  Ngalekile David Zamayo (42) het Maandag vlugtig in die hof verskyn na die wrede aanval op Cilliers en sy vrou, Ciecilia (59). Die moordenaars het die egpaar erg…