KATEGORIE ARGIEWE: Video

Multimedia Videos

VIDEO: Seekoei Haal Internasionale Nuus

BRONKHORSTSPRUIT – Craig Jackson, ʼn 22-jarige student van Bronkhorstspruit, in Sentraal-Transvaal het die vakansie ʼn video op sy pa selfoon geneem wat nou internasionaal nuus maak. Jackson het saam met sy ouers en suster in Kasane in Botswana vakansie gehou toe hulle op 6 Januarie op ’n safariboot op die Chobe-rivier gaan vaar het. Volgens Jackson het die gids blykbaar…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Vuur Maak met Kougompapiertjie en Battery

HANDIGE WENKE – As jy ooit in die bos moet oorleef en jy weet nie hoe om ‘n vuur te maak nie, wys hierdie video jou hoe om met ‘n kougompapiertjie en flitslig se battery ‘n vlam te maak. Grant Thompson het die video op YouTube gelaai en die video is reeds meer as 1.8 miljoen keer gekyk. Dit is…

VIDEO: Rowers met Hamers Slaan toe op Winkelsentrum

TOKAI – Kringtelevisie-beeldmateriaal van die rooftog wat by die Blue Route-winkelsentrum in Tokai, Kaapstad van die Wes-Kaap plaasgevind het is op YouTube geplaas. Die video wys hoe verskrikte inkopiegangers gillend plat val toe tien swaar gewapende mans Sondagoggend op die ​Harris & D’arcy-juwelierswinkel toegesak het. ’n Sekerheidswag en ’n werknemer is  in ’n stoeiery met die rowers beseer. Die verdagtes het met hul buit…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Space X het die Falcon Vuurpyl met Sukses Gelanseer

TEGNOLOGIE – SpaceX het op 10 Januarie suksesvol die Falcon 9-vuurpyl met die Dragon-vragkapsule lanseer. Die Dragon vervoer blykbaar 2 260 kg voorraad na die internasionale ruimtestasie, insluitend noodsaaklike materiaal om 256 wetenskap- en navorsingsondersoeke te ondersteun, het NASA gesê. Die vuurpyl sal ook glo ʼn IMAX-kamera na die ruimtestasie vervoer om in toekomstige ruimte-uitstappies gebruik te word. ‘n Poging…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Wit Leerling word in Klaskamer Geneuk

Video: Onderwyseres Sit Terug terwyl Wit Leerling deur Swartes Geneuk word

PORT ELIZABETH – ‘n Blanke skolier is gedurende Maart 2014 by die Otto du Plessis Hoërskool in PE, onder toesig van sy onderwyseres, in ‘n klaskamer deur swart leerlinge geneuk. Dit volg nadat een van die swart leerlinge al by verskeie geleenthede geskors is, terwyl onderwysers verbied word om in te meng in vuisgevegte. Anton du Toit, die slagoffer van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Verbode Video: Australië Finansier Terroris op Eie Bodem

AUSTRALIË – Hierdie video is nooit in Australië gebeeldsend nie. Die video is ‘n tydjie gelede vervaardig deur “Today Tonight, Channel 7”. Weens politieke korrektheid is daar besluit om die video nie uit te saai nie, maar die video het uitgelek. Die video wys hoe Australiese belastingbetalers terrorisme op eie bodem finansier deur swak regeringsadministrasie. AUSTRALIA – This video was…

Mamma Primrose van Marikana gaan Parlement toe

MARIKANA – Primrose Sonti (53) van Marikana in Wes-Transvaal (Noordwes) gaan parlement toe om in “landsbelang” besluite oor jou toekoms te neem. “Ek het dit glad nie verwag nie. Ek is heeltemal sprakeloos,” het Sonti gesê. Sy is een van 25 EFF-lede wat setels in die Nasionale Vergadering gekry het. “Ek het besluit ek wil by die EFF aansluit die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Video: Motorkapings Alledaags in Suid-Afrika

SANDTON – ‘n Bende motorkapers is besig om inwoners van Sandton, Houghton en Glenvista te terroriseer. In twee afsonderlike voorvalle, is dieselfde kapers in ’n wit Mercedes blykbaar op geslote-kring TV betrap tydens hul kaping-pogings. Tash Rossen Tsokas, wat op 27 Maart 2014 ter noue nood van die kapers ontsnap het, skryf op Facebook dat sy op ‘n ontspanne rit…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring