KATEGORIE ARGIEWE: Video

Multimedia Videos

VIDEO: Nog Niemand Vasgetrek vir Tref en Trap

MIDDELBURG – Is iemand al in hegtenis geneem vir die tref en trap moord van die bekende bejaarde motor sekuriteit beampte Hannetjie Ellis van Middelburg Oos-Transvaal? Sy het die bynaam “Tannie Speedy die Carguard” van die publiek ontvang. Dit is huidiglik nie bevestig of die SAPD die strafbare manslag saak ondersoek het of besig is met verdere ondersoek nie. Asook…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Pistool

VIDEO: Tannie Boender Rower met Knopkierie

WITPOORTJIE – Dit volg na die inbraak waartydens ‘n bejaarde egpaar van Witpoortjie, wat aan Mindalore grens, in hulle bed deur drie inbrekers verras is. Met haar regterarm steeds in ‘n slinger en die nagevolg van ‘n geweerskoot wat haar longe met enkele sentimeters gemis het en ‘n gat van vyf sentimeter in die slaapkamer muur gevorm het, het Rosa…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Bom Ontplof by Trichardtsfontein Skool

TRICHARDT – Leerlinge by Trichardtsfontein Gekombineerde Skool in Oos-Transvaal het Maandag buite die hek gewag nadat ‘n bom Sondagaand in een van die klaskamers ontplof het. ‘n Verbygaande persoon het blykbaar gesien die klaskamer was in vlamme gehul en het die polisie onmiddellik gekontak. Lede van die polisie, die bom-opruimingseenheid en brandweer was op die toneel om die brand te…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Misdaad Word Bekamp Deur Nuwe Buurtwag

MARBLE HALL – Marble Hall in Noord-Transvaal se misdaadsyfer het blykbaar aansienlik gedaal sedert inwoners van dié dorp sowat twee maande gelede ‘n buurtwag op die been gebring het. Hulle het met slegs 10 lede begin, en staan nou trots op 60 lede. Die inbraak syfer net vir Desember 2014 het gestaan op 33. Patrollie manne ry elke aand vir…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Skrikwekkende Neerstorting van Vlug GE235

TAIPEI – Daar was 53 mense aan boord vlug GE235 op die ATR 72-600-vliegtuig. Minstens nege persone is tot dusver dood verklaar. Die vliegtuig het omstreeks 05:00 (Suid-Afrikaanse tyd) neergestort, kort nadat dit van die Taipei Songshan-lughawe opgestyg het. Volgens CNN het reddingswerkers reeds verskeie mense uit die wrak gered, en kan daar van die meeste passasiers rekenskap gegee word…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Sewe Geskiet Tydens Bedford Bankroof

BEDFORDVIEW – Sewe mense, insluitend twee vermeende rowers is Donderdag beseer in ʼn gewapende rooftog by die Bedford-winkelsentrum in Sentraal-Transvaal. Volgens luitenant kolonel Katlego Mogale is drie inkopiegangers, twee veiligheidswagte en twee verdagtes tydens die skietery beseer. Veiligheidswagte het blykbaar kontant in die winkelsentrum afgehaal toe hulle deur ʼn groep gewapende rowers voorgekeer is. ’n Skietery het uitgebreek en sommige…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Roof by Vulstasie in Kemptonpark

KEMPTONPARK – Die voorval het Saterdag kort na 11:00 by die Engen-vulstasie op die R21 noord buite Kempton Park van Sentraal-Transvaal plaasgevind. Die kringtelevisie beeldmateriaal wys ʼn silwer Volkswagen wat langs ʼn petrolpomp by die vulstasie geparkeer is waarna nog ʼn silwer Volkswagen by die pomp langsaan stilhou. Twee mans klim uit die silwer VW wat laaste stilgehou het en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Aangeval en Beroof Deur SAPD Gekleede Boewe

PRETORIA – ’n Drama het Donderdagoggend voor ’n Pretoriase kleuterskool afgespeel toe vyf rowers ’n egpaar in die straat wat verby dié skool loop wou kaap in SAPD uniform. Gong Xie (54), ’n Chinese sakeman, en sy vrou, Gu Jun (45), het omstreeks 07:30 in Rubensteinweg in hul swart BMW X5 gery toe ’n wit BMW met ’n blou lig…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier