KATEGORIE ARGIEWE: Video

Multimedia Videos

VIDEO: Geweldaddige Xeno Aanvalle in Jeppes Stad

JOHANNESBURG – Geweldadige xenofobiese aanvalle en betogings het uitgebreek in Jeppes stad. Joernaliste word deur die polisie teruggeneem na hul voertuie vir hulle eie veiligheid....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Passassiers Vlug Terwyl Bus Ingesluk Geword

BRASILIë – Passassiers het net betyds ontsnap toe ’n sinkgat skielik die bus insluk waarin hulle ry. Die dramatiese oomblik toe die bus in die krater val en deur vloedwater meegesleur word, is op beeldmateriaal vasgelê. Die owerhede sê niemand is beseer in die voorval op ’n pad naby die stede Itaitube en Ruropolis in die noorde van Brasilië nie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaashek

VIDEO: Standerton Boer Vertel hoe hy Rowers met Vuis Takel

STANDERTON – Hans van Rensburg (80), eienaar van die plaas Samekoms, sowat 25 km van Standerton, in die Oos-Transvaal is Saterdag 17:00 by sy plaashek deur twee rowers oorval. Hans het net van ’n veiling in die dorp teruggekeer waar hy van sy beeste verkoop het. Hy het uit sy bakkie geklim om die plaashek oop te maak en wou…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Alpe Rampvlug Oorsaak is Bevestig

DUITSLAND – Een van die twee vlieëniers op die gedoemde vlug wat in die Alpe verongeluk het, was uitgesluit uit die kajuit voor die vliegtuig met 150 mense neergestort het. Kajuitopnames wat van die toneel verhaal is, het aangedui dat een van die sitplekke teruggestoot word en die deur oopgemaak word en dan weer toe, gevolg deur die klank van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Tieners Aangeval Terwyl SAPD net Toekyk

PONGOLA – Beeldmateriaal van ‘n groot groep kwaaddoeners wat ‘n paar wit tieners, vermoedelik van Vryheid, buite ‘n vulstasie in Pongola, Natal aanval maak opslae. Die voorval het blykbaar omstreeks 03:30 verlede Sondag plaasgevind en is verfilm deur ‘n getuie wat gevra het om anoniem te bly vir veiligheidsredes. Die rede vir die aanval is nog onbekend. Die aanvallers kan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Witbank Roof en Aanval

WITBANK – Nicolas Mienie van Witbank, Oos-Transvaal is op 17 Maart deur drie rowers in ‘n lokval gelei, hy is geweldadig aangerand.  Die rowers het items gesteel wat insluit ‘n windbuks, juwele en klere. Hulle het alles daarna in Nicolaas se 1997 Toyota gelaai en gevlug. Die Beeldmateriaal is beskikbaar van Nicolaas se verduideliking oor wat gebeur het – Witbank Nuus…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Moeder in Rou na Seun se Afsterwe en kry toe Verrassing

AUSTRALIË – Michelle het gesukkel om haar lewe en finansiële situasie weer na normaal terug te kry nadat sy onlangs haar 19-jarige seun, Blaine aan die dood afgestaan het. Hierdie is ‘n baie hartseer beeld materiaal in engels. Michelle het tyd nodig gehad om haar seun se afsterwe te verwerk en vrede te vind, maar kan dit nie regtig bekostig…

VIDEO: Jaar na Aanval Word Verklaring Deur SAPD Geneem

PRETORIA – Hennie Lubbe van Sentraal-Transvaal moes ’n jaar wag voordat die polisie opgedaag het om ’n verklaring te neem nadat hy tydens ’n rooftog verlam is en ’n kolega van hom doodgeskiet is deur nege rowers. Volgens Lubbe weet hy werklik nie wat dink die polisie hoe hulle enige iemand kan opspoor deur eers ’n jaar na die voorval,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap