KATEGORIE ARGIEWE: Video

Multimedia Videos

Vuurwapen, Roof, Moord, Kaping

VIDEO: Drie dood, Twee beseer na Bloedbad Rooftog

ATHLONE – Drie gewapende rowers het Maandagaand in ’n oor-en-weer-skietery met die polisie gesterf nadat hulle ’n winkel in Surrey Estate, Athlone van die Wes-Kaap beroof het. Nog drie van die rowers wat omstreeks 21:00 op die Primrose Markette in Orionweg toegeslaan het, het op die vlug geslaan, het die polisie bevestig. ’n Polisieman en ’n vroulike klant wat in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Kamera Paneelbord Vang Dramatiese Kaping

FORDSBURG – Beeldmateriaal van ‘n motor kaping in die Fordsburg area, Johannesburg van Sentraal-Transvaal. Die voorval, was gevang op ‘n kamera paneelbord van die voertuig, op Saterdag 30 Mei, Main Reef Road, naby die M2-afrit, Johannesburg. In die video, is vier gewapende mans in ‘n wit VW Jetta met die registrasienommer DL65CLGP gesien wat uit die motor klim en die ongeïdentifiseerde…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Enrique Amper Vingers Kwyt Tydens Konsert

MEXIKO – Enrique Iglesias het rekonstruktiewe chirurgie aan sy hand ondergaan ná ’n ongeluk op die verhoog. Die sanger agter die treffer Hero se vingers is oopgesny toe hy Saterdag ’n hommeltuig tydens sy konsert in Tijuana, Mexiko gegryp het. Sy woordvoerder het Maandag bevestig die 40-jarige sanger ontvang mediese behandeling vir sy beserings. “Dankie vir julle belangstelling en goeie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Japanse Eiland word Onruim na Vulkaniese Uitbarsting

JAPAN – ‘n Vulkaniese uitbarsting Vrydag op ’n afgeleë Japanse eiland het die owerhede genoop om ’n bevel uit te reik dat die eiland ontruim moet word. Die uitbarsting op die eiland Kuchinoerabu-jima in die suide van die land het swart rookwolke hoog die lug ingestuur. Rotsstukke en uiters warm gas het ook teen die wand van die berg af…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Skokvideo Wys hoe ‘n Bejaarde erg Mishandel Word

OOS LONDEN – ’n Bejaarde vrou wat in ’n spog-ouetehuis in Oos-Londen van die Oos-Kaap bly, is gruwelik deur ’n oppasser mishandel. Die skokkende bewyse het met behulp van ’n versteekte kamera aan die lig gekom. Die ondersoekende TV-program Carte Blanche het Sondagaand ’n insetsel oor die voorval uitgesaai. In die videomateriaal wat die 84-jarige slagoffer se dogter aan Carte…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Vrou Skiet op Rowers in Port Elizabeth

PORT ELIZABETH –  Rowers wat Dinsdagoggend by die huis van Driekie Croukamp en Craven Coetzee in Port Elizabeth, Oos-Kaap ingebreek het, moes vlug toe een van die huis se inwoners wakker geword en op hulle begin skiet het. Driekie het twee skote afgevuur en so die inbrekers verwilder.  Die rowers het omstreeks 02:25 by hul huis in Brahmslaan, Pari Park, Oos-Kaap ingekom…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Outistiese Dogter van Vliegtuig Afgesit

UTAH – ‘n Woedende egpaar neem regstappe nadat hulle van ‘n vliegtuig afgesit is omdat hul outistiese dogter die loods “ongemaklik” laat voel het. Op ‘n video, geneem deur een van die passasiers, kan gesien word hoe polisiemanne die 15-jarige Juliette, haar ouers en haar broer van die vlug van United Airlines af begelei nadat die loods ‘n noodlanding uitgevoer…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: ANC-LP Madonsela is Magsbehep

PRETORIA – Luister die onderhoud wat topstories se Elma Smit met Mathole Motshekga, die ANC-LP en komitteevoorsitter, gevoer het oor waarom hy die Openbare Beskermer, advokaat Thuli Madonsela, Woensdag in die parlement geroskam het....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap