VIDEO: Swepe en Sambokke Klap Terwyl Betogers Dreunsing
STELLENBOSCH – Die Elsenburg-landboukollege gaan Woensdag proaktief eerder as reaktief optree om die regte te beskerm van studente wat nie betoog nie. Die swepe en sambokke het egter Dinsdag by die kollege, buite Stellenbosch, in die Wes-Kaap geklap terwyl ’n groep van sowat 50 studente hul betoging voortgesit het om Afrikaans as onderrigtaal aan die kollege te verwyder. Dit was…...