KATEGORIE ARGIEWE: Nuus Video

Nuus Videos

Klein-Kariba: Bejaarde vrou se liggaam gevind

KLEIN-KARIBA – Elizabeth Sparrow, die 69-jarige vrou wat saam met haar man, Eric (74), by die ATKV Klein-Kariba-vakansieoord deur ʼn fratsvloed meegesleur is, se liggaam is ook gevind. Die Sparrow-egpaar was voor verlede Vrydag, 07 Maat 2014 omstreeks 13:00 in die onderdakswembad van die oord toe die water hulle meegesleur het. Eric se liggaam is verlede Saterdag om 11:00 gevind…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vloedwaarskuwing vir Sentraal-Transvaal – 31 Dood

PRETORIA – Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Maandag ‘ʼn waarskuwing uitgereik van vloede in die noorde van Sentraal Transvaal (Gauteng). Dit volg kort nadat die departement van samewerkende regering en tradisionele sake bekend gemaak het dat 31 mense die afgelope twee weke regoor die land weens die vloede oorlede is. “In die afgelope twee weke het groot dele van die land…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Hooggeregshofbevel: Clive Derby-Lewis kan Mediese Behandeling na Aanval Kry

PRETORIA – Die Noord Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het gelas dat Clive Derby-Lewis na ‘n hospitaal geneem word vir mediese behandeling nadat hy weke gelede in die gevangenis aangeval en gesteek is. Clive Derby-Lewis is skuldig bevind en dien ‘n vonnis van 25 jaar vir die moord in 1993 op die Algemene Sekretaris van die SAKP Chris Hani uit. Marius…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Swaar Reëns in Noord-Transvaal – Rampgebied Verklaar

ELLISRAS – Te midde van swaar en aanhoudende reën, is laagliggende dele van Ellisras wat aan die Mogol-rivier grens, tot ‘n rampgebied verklaar. Sowat 5 000 inwoners van Ellisras moes Woensdagaand inderhaas na hoërliggende gebiede in die dorp ontruim word, aldus Nick du Toit van die plaaslike rampbestuur. Met die sluise van die Mokolo-dam wat teen Woensdagaand nog almal toe was,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

DA probeer stemme werf uit geweld in Hoofrifgebied

Die DA het ‘n geleentheid vir stemwerwing raakgesien in South Deep in Roodepoort aan die Wes-Rand nadat een persoon Donderdag doodgeskiet tydens ‘n oproer oor uitsettings. Die oproerige is na...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Die Vals Priesterdom: Vrymesselary onder SA Kerkleierskap

Deon Swart gesels oor die Broederbond en Vrymesselaars. Suid-Afrikaanse politiek en kerke is vir jare beheer deur geheime organisasies, wat steeds beheer uitoefen oor Afrikaanse kerke en gedenkwaardighede. Die oorspronklike video is reeds gedurende Januarie 2011 vrygestel en kan bestel word vanaf “Trumpet Call”. Hier volg ‘n kort voorskou van die video met die name van enkele Broederbond-dominees. BELANGRIK: Die…

Video van KZN-leerling wat Doodgesteek word

‘n Video waarin ‘n swart KwaZulu-Natalse leerling aangerand en gesteek word deur ‘n groep ander swart leerlinge is opgelaai op YouTube. Die krete van ander leerlinge wat die aanval gesien...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

History – Kill the Boer: Before and after 1994

BEFORE 1994 Despite a land treaty signed between Piet Retief and Dingaan, the Boers were murdered and massacred by Dingaan during 1838. The British empire later continued the massacre of Boers with the scorched earth policy, in concentration camps and by sending prisoners of war to other countries during the Second Boer War. The Boer Republics of the Orange Free…