KATEGORIE ARGIEWE: Musiek Videos

Musiek Videos

Vrystaat Landskap

BRIEWE: Aan die Boer, Vergewe ons

BRIEWE – Ek is nie ‘n boer nie, ek en my man het ‘n hoewe buite Bloemfontein waar ons met lusern boer en ‘n paar skape het. Vandag was vir my ‘n sieldodende dag. Ons Damara ram Oupa het vandag net gaan lê. Hy het goeie jare gehad en het vir ons baie dragtige ooie gegee. Ek moes hom sleep…

Musiek Video: Sunette Bridges – Genoeg

MUSIEK – Sunette Bridges het die lied “Genoeg” reeds voor April 2010 vrygestel. Die liberale media en ‘n klompie skewe karakters het daarna alles in hul vermoeë gedoen om Sunette te diskrediteer omdat sy dit durf waag het om die regering te kritiseer. Die meegaande skyfievertoning-video is onlangs bygewerk en hou nie noodwendig verband met die woorde van die lied…

Transvaal Transvaal My Geliefde Land

VIDEO – Gedurende die Anglo-Boereoorlog het meer as 6200 buitelandse vrywilligers aan die kant van die Boere geveg. Die vrywilligers het ongeveer ‘n honderd Russe ingesluit. Dit was natuurlik lank voor die kommunistiese oorname in Rusland, voor die vervolging van christene in die land en die daaropvolgende Koue Oorlog tussen die Ooste en Weste. In die video hierna word ‘Transvaal…

Kalahari-boer se Dankgebed

KIMBERLEY – ’n Kalahari-boer was só oorstelp toe die reën gekom het waarvoor hy so lank gebid het, dat hy in die gietende reën by die stromende water op sy plaas in ’n dankgebed gaan neersak het. Japie van Wyk van Vanzylsrus se seun Henrie was by en het hierdie spesiale oomblik op ’n foto verewig. Japie, wat op die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Musiek Video – Bok van Blerk

Hier volg ‘n paar musiek video’s deur Bok van Blerk vir u luistergenot. De la Rey Tyd om te Trek Afrikanerhart Die Kaplyn Land van Melk en Heuning Ons vir jou Suid-Afrika   NOTA: Luister al die video’s na mekaar of kies ‘n spesifieke video uit die opsies onder hierdie video. Besoek Bok se webtuiste




Namecheap