KATEGORIE ARGIEWE: MEDIA

Multimedia

VIDEO: Bejaarde Vrou Beroof

MORNINGSIDE – Beeldmateriaal wys hoe boewe toegang tot ‘n 76-jarige bejaarde vrou se huis verkry het in  Morningside, Natal. Die voorval het op Woensdag, 27 Januarie omstreeks 11:00 plaasgevind. Die boewe het weggekom met juwele, ‘n platskerm TV en ‘n Samsung Galaxy tablet. Hierdie video is op YouTube geplaas deur Intelligensie Bureau (Edms) Bpk.  ...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Man Doodgeskiet in Richardsbaai, Aanvaller Vlug na Huisbraak

RICHARDSBAAI – Die polisie ondersoek die omstandighede wat gelei het tot vanoggend se noodlottige skietery van Danie Botha in Arum Lily Straat in Richardsbaai, Natal. Volgens die polisie het Danie en sy vrou omstreeks 10:00 gereageer toe hul buurvrou aan die oorkant van hul woning om hulp geroep het. Die polisie wou nie besonderhede bekend maak oor wat presies gebeur het…

VIDEO: Simonsberg Wegholbrand Woed Steeds Buite Beheer

SIMONSBERG – Teen Woensdagmiddag laat was die brand wat sedert Dinsdagoggend in die gebied tussen Stellenbosch en Franschhoek in die Wes-Kaap woed steeds buite beheer. Talle wynlandgoedere en plase in die gebied, waaronder bekendes soos Rustenberg Wines, Delheim, Zorgvliet, Thelema, Uitkyk, Wiesenhof, Summercourt en Limoenkloof, het brandskade in hul wingerde en veld opgedoen. Meer as 2600 ha is deur die brand…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Verkeersman op Snelweg geskiet

KAAPSTAD – Beeldmateriaal wys hoe Nizaam Alexander (35), ‘n verkeersbeampte van Kaapstad in die Wes-Kaap op die N2 geskiet word toe hy ’n motor vir ’n verkeersoortreding kort voor die Borcherds Quarry-afrit voorgekeer het. Die Wes-Kaapse Veilig Tuis-veldtog het die beeldmateriaal Dinsdag op Youtube gelaai. Dit wys hoe Nizaam Alexander (35) met twee insittendes van ’n Mercedes-Benz praat toe die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Vrystaat Landskap

BRIEWE: Aan die Boer, Vergewe ons

BRIEWE – Ek is nie ‘n boer nie, ek en my man het ‘n hoewe buite Bloemfontein waar ons met lusern boer en ‘n paar skape het. Vandag was vir my ‘n sieldodende dag. Ons Damara ram Oupa het vandag net gaan lê. Hy het goeie jare gehad en het vir ons baie dragtige ooie gegee. Ek moes hom sleep…

Mig-29

VIDEO: Russiese Tuig Neergeskiet, Die Laaste Ding nou Nodig

RUSLAND - Die neerskiet van ’n Russiese vegvliegtuig deur Turkye is inderdaad die laaste ding wat nou nodig is na die onlangse terreuraanvalle in Parys, Frankryk.

Dit is die mening van Saj- jan Gohel van die Asia­­-­Pacific Foundation, ’n veiligheids en intelligensiedinkskrum in Londen. Volgens hom is daar hoop dat Rusland ’n alliansie met Frankryk en die VSA sal vorm teen Islamitiese Staat (IS). Egter gaan die gebeure onnodige spanning veroorsaak wat werklik vermy kon gewees het in die kritieke tyd.


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Skildery van die Bosoorlog

Bosoorlog – Die Helde van Gister (Film)

BOSOORLOG – Soldate wat Suid-Afrika se grense beskerm en beveilig het teen insypelaars en terreurdade gedurende die Grensoorlog-jare vanaf 1966 tot 1989, word vandag in baie opsigte gemarginaliseer in die Suid-Afrikaanse samelewing, maar veral deur die Suid-Afrikaanse en Namibiese Regerings, waar die opponente van die destydse Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) nou aan bewind is. Oudsoldate van Suid-Afrika word baie keer stroef…

VIDEO: Robert Mugabe Steier Alweer

INDIë – Dit was so amper of president Robert Mugabe (91) van Zimbabwe het Donderdag weer in die openbaar ’n val gevat. Mugabe is tans in Nieu-Delhi waar hy saam met 39 ander Afrika-leiers die derde Indië-Afrika-beraad bywoon. Die Indiese nuuswebwerf Newzstreet TV het Donderdag ’n video op sy Youtube-kanaal gelaai waarin Mugabe na Narendra Modi, Indiese premier, loop om…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



RoboForm - Learn more ...