Brandstofdaling word Dalk nie Gou Weer Gesien die Jaar

SAKE – Woensdag is brandstof 3c per liter af en tot 76c per liter op diesel, dis dalk die laaste brandstofprysdaling vir ’n lang tyd. Die prys van Brent-ruolie het Dinsdagmiddag op $37,33 per vat gestaan, selfs te midde van die spanning tussen Saoedi-Arabië en Iran. Dit ná ’n korstondige styging van 4,6% tot $38,33 per vat Maandag. Diplomatieke bande…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap