Brandbestryders Nogsteeds Besig op Skiereiland

SCARBOROUGH – Nadat die brandweer deur die nag moes werk by Scarborough en Misty Cliffs in die Kaapse Skiereiland om ’n veldbrand in die omgewing in bedwang te bring, woed die brand nogsteeds. ’n Uitgeruste groep brandbestryders is Maandagoggend 09:00 ontplooi. Die brand woed steeds hoog teen die hange aan die Scarborough- en Ocean View-kant van die berge in die…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boerevolk Erfenisbewaring