Brand Veroorsaak Drama in Heuwelsig Spogbuurt

BLOEMFONTEIN – In ’n drama toe ’n veldbrand Donderdag luukse huise in Heuwelsig, Vrystaat, bedreig het, het ’n dokter in sy teaterklere die vlamme kom help blus, ’n landdros met sy das aan het waterpype rondgedra en ’n Kovsie-student het ’n huis van die vlamme gered. Mense het Donderdag verwoed op en af in Neville Holmes-singel gehardloop om bejaardes en…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap