Boerekrygers Groen Geverf, Munisipale Bestuurder se Skuld

BURGERSDORP – Die beeldebestormers het Dinsdagoggend vroeg gekom en hul blikke groen verf oor die Boerekrygers by die Burgermonument uitgegooi. Die Burgermonument is opgerig ter nagedagtenis aan die slag van Stormberg op 10 Desember 1899 tydens die Tweede Vryheidsoorlog, waarin ’n aantal inwoners van die dorp gesneuwel het. Die onthulling van die monument in 1908 is deur twee van die…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!