Boer Sterf, Beloning Aangebied om Vier Aanvallers Vas te Trek

POTCHEFSTROOM – Koos van der Leeuw (68), ‘n Potchefstroomse beesboer in Wes-Transvaal het laat Dinsdagoggend gesterf, enkele ure nadat hy tydens ‘n rooftog in sy kop geskiet is. Sy familie bied ‘n R10 000-beloning aan vir enigiemand wat inligting kan verskaf wat kan lei tot die arrestasie van die vier rowers, wat steeds op vrye voet is. Die rooftog het…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Virtuele Bier