Boer by Slagpale in Kop Geskiet toe Rowers Toeslaan

POTCHEFSTROOM – ’n Bekende beesboer, Koos van der Leeuw van Potchefstroom in Wes-Transvaal is Dinsdag in die kop geskiet toe rowers by die slagpale in die dorp toegeslaan het. Koos is in ’n ernstige toestand in ’n Johannesburgse hospitaal, Sentraal-Transvaal opgeneem. Volgens majoor Pelonomi Makau, polisiewoordvoerder, het Van der Leeuw vroeg Dinsdagoggend by die slagpale aangekom om ’n transaksie met…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Virtuele Bier