Bloemfontein Vrou Verkrag en Beroof

BLOEMFONTEIN – ‘n Vrou in die Oranje Vrystaat, vermoedelik in haar 30’s het geslaap toe ’n inbreker Saterdag tussen 02:00 en 05:00 haar met ’n mes wakker gemaak het. Volgens kaptein Chaka Marope, polisiewoordvoerder, het die booswig glo by ’n badkamervenster toegang tot die huis verkry, die vrou met ’n mes gedreig en haar mond met sy ander hand toegedruk…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Virtuele Bier