Betogings Vlam op, Oorlog Bars uit, Studente Hol met Gewere

KAAPSTAD – Oorlog woed op die kampus van die Universiteit van Wes-Kaap (UWK) en verskeie ander gedeeltes in die Wes-Kaap. Woensdagaand is ’n klavier, beddens, matrasse, banke en tafels uit koshuisgeboue gedra om brande op die kampus te stook. Die kafeteria en ander eetplekke op die kampus is ook geplunder. Selfs snoekertafels is aan die brand gesteek. Polisielede is met…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap