Belastingbetalers, Jacob Zuma Weer op pad na China

KAAPSTAD – President Jacob Zuma is weer onderweg na China. Zuma het laat verlede jaar ook dié land besoek. President Jacob Zuma is glo genooi deur sy eksellensie Xi Jinping, president van die Volksrepubliek van China, om op 3 September in Beijing deel te neem aan die viering van die 70ste herdenking van die einde van die besetting van China en die…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap