Bejaarde Vrou kry Beroerte Terwyl Rowers Goedere Buit

ROOF, BLOEMFONTEIN – Mauri van Niekerk (86), ’n inwoner van die Westerbloem-aftreeoord in die Oranje Vrystaat is vroeg Donderdagoggend omstreeks 07:00 bewusteloos in haar huis gevind nadat rowers ingebreek en goedere gesteel het. Mauri se buurvrou, het gesien haar skuifdeur is oop terwyl sy in die tuin besig was en het na haar geroep. Toe daar nie antwoord was nie…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Virtuele Bier