ARGIEWE


DA kan nie enkele bron verskaf vir ‘sukses’-bewerings nie

Die DA twiet lustig en onophoudelik oor die party se “suksesse” in die Wes-Kaapse regering. Net so leuenagtig soos die party se plakkate wat lui “Registreer en wen!” asof die…

MeerKAT se antennabasisse voltooi

Die finale betonbasis, nommer 64, vir die MeerKAT-teleskoopantennaplan is by die SKA-terrein buite Carnarvon in die Karoo gelê. Byna 5.000 kubieke meter beton en meer as 570 ton staal is...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Suid-Afrikaanse ekspedisielid dood op Gough Eiland

‘n Suid-Afrikaanse ekspedisielid van ‘n span na Gough-eiland in die Suid-Atlantiese Oseaan, is oorlede. Johannes Adriaan Hoffman, is Dinsdagoggend tydens sy tweede ekspedisie dood. Zolile Nqayi, ‘n woordvoerder van die…

Vyf swart aanvallers skiet man, martel vrou

‘n Egpaar wat in Mnandi buite Centurion op hul hoewe aangeval is, het in die vroeë oggendure van skote wakker geword. Die vyf swart aanvallers het Rina de Villiers (70) se...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nathan Kirsh – ‘Chaos is fantasties’ vir Besigheid

Die omstrede Nathan Kirsh, die man agter Agang en die DA se Glynnis Breytenbach, is die grootste aandeelhouer van Magal Security Systems en ‘n direkteur van die maatskappy. Magal Security...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Oproermakers plunder winkels in Wes-Transvaal

Oproermakers in Majakaneng in Noordwes het twee winkels wat aan buitelanders behoort geplunder, het ‘n inwoner gesê. “Toe die polisie op ons geskiet het, het lede van die gemeenskap kwaad...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

‘Derde Mag’ glo Agter Oproer

Die Times berig dat ‘n “Derde Mag” vermoedelik agter die dodelike betogings oor dienslewering in Gauteng sit, en ‘n hoë-vlak van ondersoek daarna is reeds geloods. Bewerings het vore gekom...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Informante verraai mede-Afrikaners vir geld

Dit het tydens die hoogverraadverhoor in Bloemfontein aan die lig gekom dat Afrikanerr-informante wat deur die polisie gebruik word om op ander Afrikaners te spioeneer hoofsaaklik deur geld gemotiveer word….




Namecheap