ARGIEWE


BRIEWE: Praag Dagvaar Rassistiese MRK oor Afrikaans

BRIEWE –  Praag dagvaar rassistiese SA Menseregtekommissie oor Afrikaans. Praag gaan aanstaande week dagvaarding teen die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie uitreik omdat dié organisasie weier om enige epos in Afrikaans te beantwoord. “Die SAMRK is een van die mees rassistiese instellings in die land, wat saam met Cecil John Rhodes in die meerderwaardigheid van Engels en die Britse ras glo,” sê dr….

Pierre de Vos

Pierre de Vos se Konstitusionele Homoseksuele Multikulturele en Ateïstiese Konstipasie

RUBRIEKE – Pierre de Vos sê Afrikaners teer op Engelse belastings en mag nie meer in Afrikaans studeer nie. Haha, Pierre, jy het jouself nou oortref. Baie geluk! Ja, dis eenvoudig: verbied eenvoudig die Afrikanerstudente om op enige plek te mag studeer! Hulle moet gestraf word vir die apartheid van hul ouers. Ons teer op julle Engelse belastings! Dis hoog…

Plaasaanvallers Slaan 2 Keer in 4 Weke Toe

Plaasaanvallers het twee keer in vier weke op ’n plaas in Delmas toegeslaan. Die stasiebevelvoerder van die Delmas-polisiekantoor, sê dit is “bisar” dat aanvallers binne vier weke op een plaas...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Gigaba Kondig Nuwe Verblyfregulasies Aan

Die minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het gesê diegene wat meen dat die wysigings aan immigrasieregulasies ongrondwetlik is, moet dit na die hof neem. Gigaba het belangrike wysigings rakende buitelanders se...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

ANC-Jugliga Steun Kurt Darren Na Optrede

Kurt Darren het Maandag ’n ope brief aan sy ondersteuners en die publiek gerig na kritiek omdat hy by die ANC se inhuldingsvieringe opgetree het. Veral wit DA-ondersteuners het Darren op webwerwe...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Minister Moet Besluit oor Eugene de Kock

Die Noord Gautengse Hooggeregshof het beslis dat die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha moet besluit of die voormalige bevelvoerder van die polisie se Vlakplaas-eenheid, op parool vrygelaat…

Die Baske en die Afrikaners

Aan die Golf van Biskanje lê daar sewe provinsies; vier in Spanje en drie in Frankryk. Daar hoor ‘n mens die uitdrukking: 4 + 3 = 1. En dit is…

“Militêre Opstand teen die SAPD” Eis Optrede

Die weermagvakbond, Sandu, het bewerings oor ‘n dronk generaal se magsmisbruik veroordeel. Die voorval dui op ‘n magstryd wat tussen die polisie en die weermag heers en wat tot verdere…




Namecheap