ARGIEWE


Adriaan Vlok

BRIEWE – Huigelaar Adriaan Vlok Vorige Apartheidsminister van Polisie

BRIEWE – Adriaan Vlok het verlede week ingebel na ‘n radioprogram waarop mnr. Thabo Mbeki se broer die gasspreker was. Vlok sal onthou word as die voetewasser van Frank Chikane, wat hy en sy veiligheidspolisie wou vermoor gedurende die sogenaamde apartheidsjare. Mbeki het onmiddellik wal gegooi en gesê dat hy sy eie voete sal was. Adriaan Vlok was weer vol…

Vrystaat Landskap

BRIEWE: Aan die Boer, Vergewe ons

BRIEWE – Ek is nie ‘n boer nie, ek en my man het ‘n hoewe buite Bloemfontein waar ons met lusern boer en ‘n paar skape het. Vandag was vir my ‘n sieldodende dag. Ons Damara ram Oupa het vandag net gaan lê. Hy het goeie jare gehad en het vir ons baie dragtige ooie gegee. Ek moes hom sleep…

Smiley

Grappe: Kieskeurige Polisiehonde

GRAPPE EN HUMOR – Eendag staan ek en bekyk die polisie toe hulle ‘n oproerige skare moet hanteer. So ‘n fris kaptein, lyk soos ‘n Kelvinator met ‘n kop op, is aan die roer van sake. Toe die betogers nader kom bulder hy “Waterrr Canon!“. Die polisie trek toe los met daai waterstraal en spuit die klomp so halwe straatblok…

PERSVERKLARING: Geloftevolk Republikeine Verklaar Oorlog

PERSVERKLARING: Die EFF het skielik hul visier weggedraai van die ANC en die gerig op die witman! Dit is eksplisiet rassisties, omdat Rhodes en Kruger aardsvyande was, maar omdat beide van die blankes ras was, “moet hulle standbeelde verwyder word”. Die ANC vervolg nie die EFF vir hul ONWETTIGE saakbeskadiging van die standbeelde nie, selfs nadat die EFF openlik daarvoor…

PERSVERKLARING: Grondeise Transvaal en Oranje Vrystaat

PERSVERKLARING – Die onderstaande protesskrif gaan op Vrydag, 10 April om 10 00 afgelewer word by ondergenoemde. Die inhoud spreek vanself. Vir elkeen wat dit erns het met die Boeresaak, behoort die dringendheid van ons situasie glashelder te wees. “The Commission on the Restitution of Land Rights Private Bag X835 Pretoria 0001 Of 184 Jeff Masemola Street, Pretoria Faks: (012)…

PERSVERKLARING: Klag van Vandalisme Teen Vise Kanselier

PERSVERKLARING – Front Nasionaal het gisteroggend ‘n kriminele klag van vandalisme aanhangig gemaak teen die Vise Kanselier van die Universiteit van Kaapstad, dr Max Price, by die Kaapstad Sentraal Polisiekantoor in Buitengracht. Saaknommer 453/4/2015 Dit volg op die beoogde verwydering van die standbeeld van Cecil John Rhodes vanaf die Universiteitskampus later vandag, nadat studente van die Universiteit vroeër vanjaar betoog…

PERSVERKLARING: FN Bied Volle Ondersteuning aan Sunette

PERSVERKLARING – Front Nasionaal bied volle steun aan Sunette Bridges – beroep op lede om aktief deel te neem aan versetaksie Front Nasionaal het volle steun gebied aan die aktivis, Sunette Bridges, in haar beplande versetaksie teen die verwydering van die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein in Pretoria.. Die versetaksie is terselfdertyd ‘n oproep op eenheid onder endersdenkende individue…

PERSVERKLARING: Boere-Republikeine Dien Grondeis in

PERSVERKLARING: Grondeise van die Transvaalse en Vrystaatse Boere-Republikeine, Saterdag 21 Maart 2015. Na aanleiding van bogenoemde aangeleentheid het Boere-Republikeine van Transvaal en Vrystaat, gesamentlik bymekaar gekom op Saterdag, 21 Maart, 2015 ten einde ‘n duidelike beginselstandpunt te formuleer rondom grondeise van enige instansie binne die twee voormalige republieke. Aangeheg betrokke formulering tov van ons standpunt as nasate van daardie Boere…




Virtuele Bier