ARGIEWE


Godsdiensvrygeid 800x600

Godsdiensvryheid in Suid-Afrika Bedreig

PRETORIA – ‘n Nuwe wetsontwerp wat godsdiensvryheid in Suid-Afrika aan bande kan lê, word tans oorweeg en sal moontlik gedurende Maart 2017 aan die parlement voorgelê word. Die wetsontwerp in sy huidige vorm het egter verreikende implikasies vir Christene, ander gelowe en vryheid van spraak, aangesien dit ‘n sterk klemverskuiwing bevat om politieke korrektheid te akkommodeer. Die “waarheid” en “politieke…

Betogings by Universoteite 800

Gedig: Afbreker

Gedig: ‘n Gedig deur Bernard Fielies oor “Studente Betogings” Afbreker, jy  bokspring en huppel soos ‘n held, maar stadig verdrink jy in jou eie geweld… Jy gaan tekere met knopkierie, knuppel en klip en laat die land se trane aanhoudend drup… Jy maak dit duidelik, “Hierdie is mý land!”, maar breek dit dan af en steek dit aan die brand!…

Telkom

Netwerk Faling n Frustrasie vir Telkom Kliënte

SAKE NUUS – Kliënte van Telkom se dienste het Woensdagmiddag wydverspreide probleme in veral Sentraal-Transvaal, Kaapstad en in Durban ondervind. Die netwerk faling het verskeie besighede tot stilstand geruk. Talle besighede het geen toegang tot internet fasiliteite gehad nie, kon geen telefoonoproepe maak of ontvang, en kon ook nie betalingstransaksies fasiliteer nie. Enkele besighede en nooddienste moes inderhaas selfoonnommers via…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Hacker

Botnet slaan toe op webtuistes na Facebook boodskap

TEGNOLOGIE – ‘n Kriminele Botnet is besig om op webtuistes toe te slaan na die verspreiding van ‘n valse gerug op Facebook. Volgens Hoax-Slayer, is Mark Zuckerberg definitief nie van plan Miljoene Dollar uit te deel aan mense wat ‘n valse gerug oor hom via Facebook versprei nie. Die aanslag op webtuistes, wat dan ook ‘n Facebook-blad het, het begin…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Bloedrivier

WAT EN WAAR: Geloftefees Datums en Plekke 2015

GELOFTEFEES – Op 16 Desember 2015 herdenk ons die Goddelike ingryping en oorwinning by die Slag van Bloedrivier in 1838. Daar sal Geloftefeeste gehou word oor die lengte en breedte van Suid-Afrika. Indien daar feeste plaasvind wat nie op die lys is nie, lig ons asseblief in. Hier volg ‘n lys van Geloftedag byeenkomste dwarsoor die land. Dit is verblydend…

Henrico van Rooyen

Henrico van Rooyen: Seun se Versoek

SEUN SE VERSOEK – Henrico van Rooyen is die enigste kind van Monica en Hennie van Rooyen. Dokters beskryf sy geboorte as ‘n wonderwerk aangesien Monica kanker gehad het. Henrico was skynbaar ‘n fris en gesonde seuntjie by geboorte van 4.2 kg en was ‘n allemintige 53cm lank. Op 19 September 2014 gaan sien Hennie en Monica vir Dr Engela…

Bloedrivier

Die Boer se Gelofte

Die Gelofte (Afrikaans) “Hier staan ons voor die heilige GOD van hemel en aarde om ‘n gelofte aan Hom te doen dat as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as ‘n dankdag, soos ‘n sabbat sal deurbring, en dat ons ‘n huis tot Sy eer sal oprig…

Rebellie 1914: Die Lewe en Teregstelling van Jopie Fourie

BOERE GESKIEDENIS – Jopie Fourie is op 28 Augustus 1878 op die plaas Hartebeesspruit gebore, in die distrik Pretoria. Hy was dus ten tye van sy dood 36 jaar oud. Hy het aanvanklik die plaasskool te Wildebeeshoek besoek en daarna die skool van die heer Louis te Pretoria. Hy was ook nog in een of meer ander skole in die…




Boerevolk Erfenisbewaring