ANC, Te Veel Swart Mans op Lys, EFF Verlaat Raadsaal

POLITIEK – Die proses om ’n vakante toppos in die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) te vul, is ter elfder ure gestaak weens ’n tekort aan wit en bruin kandidate, asook vroue op die kortlys. Die Nasionale Vergadering (NV) het Woensdagaand beslis die aanstellingsproses moet van vooraf begin omdat die kortlys nie verteenwoordigend is nie. Sedert Raenette Taljaard vroeër vanjaar as OVK-kommissaris bedank…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boerevolk Erfenisbewaring